Successfully reported

Verified Reviews

Langebaan

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Langebaan

Rated 4.6 out of 5 based on 647 reviews.

Langebaan

Crystal Lagoon Lodge

"Baie, baie dankie vir die goeie diens."

Langebaan

Crystal Lagoon Lodge

"Die see-uitsig was ongelooflik - die strand 50 meter weg met houtpaadjies as jy nie die sand deur jou tone wil hê nie."

Langebaan

Big Bay Lagoon Studios

"Dis altyd lekker by die see. Langebaan brei net al hoe meer uit. Almal is altyd vriendelik."

Langebaan

38 @ Nivica

"Langebaan is oor al die jare 'n gunsteling plek om jou vakansie deur te bring."

Langebaan

Rus en Vrede

"Dalk meer geriewe vir kindervermaak - andersyds 'n lekker rustige kusdorp."

Langebaan

Country @ Sea

"Langebaan is pragtig."

Langebaan

Rustic Hill Accommodation

"Raak baie besig gedurende die seisoen, maar ons is al gewoond daaraan. Dit bly steeds 'n voorreg en 'n belewenis om die lagoon te deurkruis met 'n boot. Dit is hoekom ons Langebaan toe kom."

Langebaan

WestBed -The Legend

"Pragtige natuurskoon en blou see wat 'n lus vir die oog is. Soek en jy sal al die plekke in en rondom Langebaan kry wat dit 'n unieke plek maak. Ja, die wind waai 'n hond uit 'n bos uit, maar daaraan raak jy gewoond en daar is ook tye wanneer die warm weer en windstilte ongelooflik is. Die verskillende eet- en drinkplekke bied iets vir almal en dit is die moeite werd om te besoek. Ons kuier was beslis die moeite werd!"

Langebaan

Kian's Place

"Very nice for family with teenagers."

Langebaan

BlomHuis

"Ons het by Strandloper bespreek vir 'n aandete en kon derhalwe nie al die pad terugry Kaapstad toe nie. Absolute belewenis om weer daar te kon kuier."

Langebaan

Lekker Rus

"We always enjoy staying in Langebaan."

Langebaan

French Quarter in Sandbaai

"Ons was 28 jaar gelede in Langebaan met ons wittebrood. Dit was heerlik om die area nou weer te kon besoek. Die dorp het behoorlik uitgebrei en is nou 'n baie gewilde toeristebestemming."

Langebaan

Lekker Rus

"Ons het die rustigheid vreeslik geniet."

Langebaan

Langebaan Anchor's Down

"Beautiful plek, heerlike eetplekke, lekker Desember-gees! Wil sommer daar aftree. Sterkte met wat julle moet bereik."

Langebaan

KiteSky

"Pragtig, skoon, Afrikaans!"

Langebaan

The Views

"Uitstekende plek om te bly of om vakansie te hou."

Langebaan

3 on Serifos

"Pragtige en veilige kusdorp."

Langebaan

Crystal Lagoon Lodge

"Was ons eerste, maar gaan beslis terug vir nog."

Langebaan

Big Bay Lagoon Studios

"Langebaan is definitely the place to go for any breakaway. Lots to do and see, and friendly people."

Langebaan

Ouma and Oupa's Self-catering Units

"Great place to be, with friendly people, and great eating places."

Langebaan

Villiera Guest Farm

"Rustige vakansieplek, veral die strand. Sal weer so maak."

Langebaan

7-on-ZEUS The Loft & The Studio

"Die plek het baie uitgebrei die laaste paar jaar."

Langebaan

Geluksfontein Accommodation

"Beste vakansieplek ooit. Veilige, skoon dorp met vriendelike mense."

Langebaan

Camelot Cottages

"Desembervakansie is altyd 'n besige tyd in Langebaan, so parkeerplek naby die strandmeer is maar altyd 'n probleem. Die winkelsentrum is goed geleë."

Langebaan

Ouma and Oupa's Self-catering Units

"Ek bly teruggaan Langebaan toe en sal weer gaan."

Langebaan

Long Acres Bahamas Accommodation

"Mall het alles wat jy benodig."

Langebaan

Aintree Farm Cottage

"Lekkerste plek in die wêreld."

Langebaan

Beach Breakaway

"Ongelooflike plek, vriendelike mense."

Langebaan

Bella Mia

"Dit is 'n pragtige dorp in geheel."

Langebaan

Langebaan Anchor's Down

"Langebaan is 'n baie mooi en skoon dorp. 'n Moet om te besoek."

Page
Page 6 - Showing 151 to 180

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers