Successfully reported
+37

7-on-ZEUS - The Loft & The Studio

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Zeus Street, Paradise beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

7-on-Zeus is in die tweede ry, vanaf die strand in Paradise Beach, Langebaan, geleë. 7-on-Zeus spog met panoramiese uitsigte oor die see en Saldanha-hawe en is binne 50 m van die privaat strand af. Club Mykonos Casino and Resort is ook naby geleë.

7-on-Zeus bied 2 selfsorg-eenhede en 1 luukse dubbelkamer. Die selfsorg-eenhede beskik elkeen oor braaigeriewe en 'n volledig toegeruste kombuis. Elke eenheid kan tot 3 gaste akkommodeer, terwyl die luukse dubbelkamer slegs 2 gaste kan akkommodeer. Die luukse dubbelkamer is nie selfsorg nie, en beskik oor net tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is 'n gemeenskaplike plonspoel op die perseel beskikbaar asook veilige parkeerplek.

Paradise Beach is 'n lekker skoon veilige area wat omring word met lieflike voëlspesies, seenatuur en die reuk van vars sout lug. Dit is naby die Club Mykonos Resort and Casino waar gaste watersport, visvang of 'n lekker ete by 1 van die restaurante by die Mykonos-seiljagklub of 'n Sunset Cruise kan geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 228 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Elmari R
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! The Loft het die mooiste uitsig en alles was net perfek. Skoon, netjies en baie goed toegerus. Ons het heerlik gebly. Baie dankie.
Sep 2025
Johan A
Gesin met tieners
5.0
Puik. Lekker, wens ek kon nog langer gebly het.
Sep 2025
Robin B
Gesin met tieners
5.0
Beautiful unit with breathtaking views. We had a great stay in the studio. The unit is very clean and furnished well. The location is p...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Jasper V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige eenheid, naby die see in 'n mooi omgewing. Ons het baie lekker gebly in die Studio. Die eenheid is baie netjies ingerig met alles wat jy nodi...
Sien meer
Aug 2025
Jacques V
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful seaside escape. We had a fantastic time at the Loft. We felt relaxed and at home. When arriving at our apartment we were greet...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 228

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 7 Zeus Street, Paradise beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink 7-on-ZEUS - The Loft & The Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Zeus Street, Paradise beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxNGY2NTY2LTYyZjUtNDkxMy1hYjYyLTQ5YjFkNWViYjlhYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 228 5 1 5 7 Zeus Street Paradise beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.040147910654 18.038442584884

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang