Verified Reviews
Limpopo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Limpopo
Rated 4.3 out of 5 based on 2317 reviews.
"Die Magoebaskloof-omgewing is definitief 'n besoek werd. Daar is ongelooflik baie en interessante plekkies om te besoek."
"Baie besig gedurende langnaweek en vakansies, vermy maar die middedorp, alhoewel goeie inkopiesentrums as jy iets vergeet het om saam te neem."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Ifafa 732 Akkommodasie"Die beste plek om te gaan met kinders wat lief is vir diere. Die bos en lekker fietsry. 'n Heerlike vakansie vir die hele gesin."
"Pragtige omgewing met soveel plekke om te besoek en aktiwiteite om te ervaar. Die pragtige natuur bied soveel vrede vir jou siel!"
"Asemrowende natuurskoon. Wat 'n belewenis. Ook verbasend goedkoop vir buite-seisoen toeriste. Mense is gaaf en vriendelik, en Afrikaans is orals."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Leeupoort Galago Rest"'n Pragtige, skoon en rustige plaasatmosfeer. Daar voel mens nog veilig."
"Love die plek, net 'n jammerte dat meeste plekke grondpaaie het. Dit maak dit bietjie moeilik vir ons met die klein karre, maar nietemin, dis 'n lieflike plek."
"Ons was nie veel daar nie maar 'n oulike klein dorpie met al die benodighede."
"Good stop-over before entering Zimbabwe, also beautiful game reserves and game farms in the area for a good wildlife experience!"