Geverifieerde Resensie
Margate North Beach
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Margate North Beach bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 8 resensies.
"On the day we took a walk along the beach, there was a nice crowd minding their own business. Lovely."
"Dis 'n heerlike strand. Die omgewing is skoon en netjies. Daar is skoon geriewe asook 'n kiosk wat iets van alles bevat. "
"Skoon water selfs met baie reën. Mooi oop strand en daar was nooit te veel mense vir die strand nie."