Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Mokopane

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mokopane bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.8 uit 5 gekry volgens 38 resensies.

Mokopane

Koos se Tonteldoos

"Het net een nag oorgebly in Potgietersrus, en het nie veel van die dorp gesien nie. Ons beplan om in die nabye toekoms weer in Limpopo te gaan rondry en kuier om na besienswaardighede te gaan kyk."

Mokopane

@ Marula

"Potties lê my na aan die hart en is 'n lekker klein dorpie met die nodigste winkels. 'n Baie lekker oorslaapplekkie oppad Botswana toe."

Mokopane

Koos se Tonteldoos

"Het heerlik geëet by Ocean Basket, diens was baie goed."

Mokopane

Koos se Tonteldoos

"Oulike dorp."

Chroom Park, Mokopane

Seba Cottages Guest House

"Jammer al die straatname is weg. GPS wou ook nie die gogga naam van 'n dorp sien nie."

Mokopane

Koos se Tonteldoos

"'n Lekker dorpie om in te bly."

Mokopane

Koos se Tonteldoos

"Baie vriendelik en behulpsame gemeenskap."

Mokopane

@ Marula

"Die Spur in Mokopane se diens en atmosfeer is puik!"

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 38
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang