Geverifieerde Resensie
Kruger National Park
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 107 resensies.
"The Park is always a special place to visit. However some of the ablutions at the camps as well as picnic spots are not up to the standards that they were in the past. The ablution block we used at Letaba had a bad water leak in the ladies section which was reported by various visitors but nothing was done about it while we were there."
"Kyk, as jy van die natuur hou, is dit die plek om na toe te gaan. Ek noem dit my Happy Place!"
"Behalwe vir die warm temperatuur in die sommer is dit altyd lekker en outspanned om die wildtuin te besoek."
"I drove around the loops viewing animals. It was a wonderful experience."
"Die Krugerwildtuin is 'n stukkie hemel op aarde waar ons diere nog veilig is, hopelik vir vele jare nog."
Skukuza, Nasionale Krugerwildtuin
SANParks Skukuza Rest Camp"Hyenas loop in nagte in die kamp rond. Versigtig wees en nie alleen beweeg in aande."
"Dis net die werkers by verskillende kampe wat erg saans raas en so die rus verstoor en diere geluide kan dan nie gehoor word nie! Het dit al by verskeie kampe beleef."
"Die noorde is ongelooflik onderontwikkel, en daar is nie genoeg selfryroetes, behalwe die hoofpad nie."
"Net jammer die museums was gesluit weens COVID! En sommige swembaddens oop en ander nie?"
Skukuza, Nasionale Krugerwildtuin
SANParks Skukuza Rest Camp"Waar hierdie kamp in "normale" tye altyd die besigste was gedurende die Julievakansie was dit hierdie keer baie rustig en nie so 'n vertrapping van gaste nie. Rye was meestal 3 of 4 mense lank."
"Party grondpaaie kan bietjie geskraap word, want na die reën kan ek sien dit het verspoel."
Skukuza, Nasionale Krugerwildtuin
SANParks Skukuza Rest Camp"Puik en wonderlik, sal vir enige ouderdomsgroep aanbeveel. Die Krugerwildtuin op sy beste."
"Best travelled in summer, during winter the wind and most animals are not visible, besides that we had a great experience."
"The poachers are wiping out the rhino population and is hugely frustrating for our future heritage. A big big wake up call is needed. Corruption needs to be dealt with very assertively."
"The KNP wil always be a very special place for us to spend a holiday. We find that it is generally overpriced for what you get. The only advantage is that you are staying within the park. For the average South African citizen it is a steep price to pay, especially if you come as a family."
"Die Kruger Wildtuin is 'n wonderlike bestemming. Daar is iets vir almal: wilde diere, pragtige ou bome, 'n groot verskeidenheid insekte, pragtige skoenlappers en voëls, asemrowende uitsigte oor berge en riviere asook die wonderlike geluide van die kampvuur."
"Gaan al 40 jaar na die Krugerpark. Voel elke keer asof dit die eerste keer is! Jy weet nooit wat wag vir jou om die volgende draai nie. Lekker."