Successfully reported

Verified Reviews

North Coast

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in North Coast

Rated 4.5 out of 5 based on 1889 reviews.

North Coast

Villa Flamenco 10

"Was jare terug nie so toegebou soos nou nie. "

Ballito, North Coast

Le Bezz Guest House

"Dis pragtig, mooi en skoon strande. Dis veilig en 'n paar lekker restaurante en swemplekke. Als wat jy nodig het naby mekaar!"

Ballito, North Coast

Zur See

"Love Ballito!"

Richards Bay, North Coast

The Crayzee Fish Guest House

"Geen strande waar ’n mens kan ontspan nie."

St Lucia, North Coast

Villa Mia 12

"Pragtige dorp met die lekkerste vibe!"

North Coast

199 Villa Sabuti

"The North Coast is the ideal travel destination because of its proximity to Durban. There are a number of luxury estates that cater for your every need with easy access to the different beaches as well as independent accommodation to suit every budget."

Ballito, North Coast

25 Boulder Bay

"Bied alle fasiliteite denkbaar."

Ballito, North Coast

Ocean View Penthouse

"Ballito is great. We love going there."

Ballito, North Coast

The Boulders 407

"Ons gaan gereeld Ballito toe. En vind dit 'n heerlike area om te ontspan."

St Lucia, North Coast

Flamboyant 10

"Dit is duidelik dat daar mense is wat erg deur die COVID geaffekteer word. Het 'n wonderlike dag op die see gespandeer en 6 mooi Tunas gevang."

Ballito, North Coast

La Residence

"It is such a beautiful town. Closer to all other places and beaches and a large tidal pool at Thompsons Bay. Beautiful coffee shops and a big mall with lots of restaurants."

North Coast

Blue Largo 27

"Daar is versteekte juwele. Met die onplesierige reënweer het ons "Sugar Rush Park" ontdek. Kinders kon nog steeds hulle energie uitspeel terwyl ouers heerlik kuier in die restaurant."

Salt Rock, North Coast

Sea-renity Holiday Apartment

"Hou baie van al die doggie friendly-verblyf en selfs restaurante. Alles wat mens nodig het is vinnig en maklik bekombaar en bereikbaar."

North Coast

15 Sheffield Lane

"Chakas Rock is lekker sentraal en kan maklik by Balito en Umhlanga uitkom."

St Lucia, North Coast

Flamboyant 7

"Weens die pandemie het St. Lucia baie skade gekry, ek kom al vir 20 jaar daar so daar is baie mense wat my ken. Van die eetplekke wat ek besoek het laat die Wimpy en die bootklub veel te wense oor, die kliëntediens is baie swak en die bootklub se pryse is buitensporig. Om R145 te betaal vir 'n rumpsteak wat letterlik in my handpalm pas, 'n hoender wat net-net nie die steak toemaak nie en soos +- 20 skyfies is regtig belaglik. Ek het 'n foto geneem. want mense by die huis sal my nie glo nie. By die Wimpy dink hulle hulle doen jou 'n helse favour om jou te bedien. Van die lokale mense kom in sonder maskers en drentel daar rond. Ek het toe maar gereeld van Wavedancer se plek gebruik gemaak. Wel as daar nie baie vinnig dinge reg geruk in St. Lucia nie gaan dit 'n spookdorp word."

St Lucia, North Coast

23 Manzini Chalets - Pumba's Den

"St. Lucia is pragtig en absoluut uniek. Almal is baie vriendelik. Ons sal definitief weer kom kuier!"

Ballito, North Coast

19 Casablanca Beach Penthouse

"Dis ’n stukkie strand van goud en so skoon en veilig."

Ballito, North Coast

302 Kenwyn-on-Sea

"Al Pescatore - best restuarant!"

St Lucia, North Coast

28 The Bridge

"Dis ons lekkerbly-vakansieplek, kan sien dit gaan moeilik daar, ons sal aanhou ondersteun."

St Lucia, North Coast

Marlin Lodge

"Klein maar lekker ou dorpie. Alles wat jy nodig het. Skoon en netjies. Dorp word goed bestuur."

St Lucia, North Coast

Manzini 12

"Destination not quite what is was a number of years ago; definitely has lost some of its magical qualities."

St Lucia, North Coast

Stone Ridge Luxury Self-Catering Units

"Eerste keer weer na 19 jaar daar. Baie verander, maar was nog steeds baie lekker."

North Coast

Beachfront Apartment with Stunning Views

"It's not doing well, things are unfortunately just not the same, however Ballito/Shaka's Rock seems to have maintained themselves. Very nice area. Just don't stay to close to Durban."

Nkwazi, North Coast

CHM Beachfront cottage

"Perfect location away from crowds but can use a shop for basics."

Page
Page 27 - Showing 781 to 810
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers