Geverifieerde Resensie
Old Place
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Old Place bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 14 resensies.
"Geen seekos of groot restaurante naby. Geen aanwysings na The Heads of toeriste aantreklikhede. Trokke op hoofpad is nogal steurend."
"Knysna was soos altyd 'n baie lekker plek om te wees. Die twee eilande op die meer versper ongelukkig die koppe en jy is geforseer om daarnatoe te ry om dit te sien. Die plakkerskamp by die ingang van die dorp is egter nie lekker vir toeriste om te sien nie."
"Sal dit ten sterkste aanbeveel. As jy rus en ontspanning nodig het is dit die perfekte plekkie om na te gaan."