Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4354 resensies.
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Dit is besonders mooi en daar is genoeg om te doen!"
Ifafa Strand, Ontsnap Uit Durban
Club Marina"It is fine for our family when we have family events like we did this time at Mthwalume, Qoloqolo Tribal Authority. Otherwise, Club Marina is in the middle of nowhere."
"Mooi strand met lang afstande om te loop langs die see. Weg van die groot gejaag."
Margate Beach, Ontsnap Uit Durban
Arabella No.2"Groepe mense wat sit en drink en dans en in die lagoon urineer. As mamma wat met haar kinderd op die strand gaan stap, voel jy onveilig om verby hulle te stap terug huis toe."
Margate Beach, Ontsnap Uit Durban
Santorini 207A"Margate Beach is skoon en netjies. Daar is alles wat jy nodig het om jou vakansie te geniet en uitgerus terug te keer huistoe."
Manaba Beach, Ontsnap Uit Durban
Natspat Unit 2"Manaba strand word netjies onderhou. Mr Naidoo is vroeg oggend daar met die lewensredders en maak die gebied skoon en hark. Lilliecrona-boulevard is 'n awesome straat ook. Lekker vir stap, draf of fietsry."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
The Estuary Guest Chalets"St Lucia itself is beautiful and a good travel destination especially in winter when cold everywhere else in the country, but not in St Lucia!"
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Tree Top Village @ Urban Glamping"Ons was 'n groot gesin en het vandat ek kan onthou minstens 1 keer per maand daar gaan visvang toe dit al was wat jy in St Lucia kon doen. Deur die jare het die plek totaal verander, maar wel ten goede. Ek kan verstaan waarom soveel toeriste die plek besoek - soveel om te doen en te sien en te beleef! Dit is steeds vir my 'n wonderlike wegbreek plek!"
Manaba Beach, Ontsnap Uit Durban
6 Arrilette"Manaba is good holiday destination as it has beautiful accommodation. "
Leisure Bay, Ontsnap Uit Durban
Leisure Beach House"Dit is so rustig en netjies en nie 'n toeloop van mense nie, jy vat jou handdoek, stoel en mandjie en stap strand toe, geen gesoek vir parkerplek, gaan definitief weer en weer gaan."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
St Lucia Wilds"Die krokodilplaas het baie agter uit gegaan van ons laas in 2000 daar was. Die reservaat was beslis die moeite werd om deur te ry na die heerlikste swemstrand Cape Vidal!"
"Die swemstrand is gevaarlik vir kinders sonder toesig, maar vir ouer mense is dit 'n heerlike aftree-oord!"
Selection Beach, Ontsnap Uit Durban
Mallorca 13"Omgewing is lieflik en 'n goeie vakansie bestemming."
"Baie lekker klimaat in die winter, met basiese geriewe beskikbaar. Heerlike ontspan-plek."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Perna Perna St Lucia"Perderit en bootrit is besonderse ervarings! Sal terugkom!"
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Perna Perna St Lucia"Bootritte is duur, blykbaar net gemik op buitelandse toeriste, kan gerus voorsiening maak vir plaaslike vakansiegangers."
Manaba Beach, Ontsnap Uit Durban
Angelfish Holiday Home"Die enigste probleem is die verkeer. Om by die hoofpad aan te sluit is tydsaam, veral as `n mens wil noord draai in die hoofpad in. Jy moet lank wag vir `n veilige geleentheid om oor te ry en in te draai."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Flamboyant 7"Road to estuary mouth blocked off while they are renovating."