Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 4354 reviews.
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Flamboyant 7"St. Lucia Estatuary self is fantasties, aangesien ek voorheen daar tuis was."
Richards Bay, Escape From Durban
Daai Plek Holiday Home"Ons het daar gewoon vir 20 jaar. As 'n vakansiedorp is dit baie warm en geskik vir seem en visvang. Daar is ongelukkig nie veel om te doen vir die jong klomp nie. As jy jou van wild is Hluhluwe game reserve net die plek om heen te gaan."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Flamboyant 10"Een van die mees ontspanne plek op die hele Suid Afrika en almal is vriendelik en behulpsaam."
Illovo Beach, Escape From Durban
Seaspray Cabins"Dis vir ons 'n baie mooi strand en Illovo Beach is naby aan talle ander plekke van belang wat maklik van daar bereik kan word soos die lughawe en hawe, Ushaka akwarium ens."
"Baie netjies, en kan nie na laat om die diens by "Vovo Telo Coffee shop" in Ballito volpunte te gee nie. Die diens en kos was puik!"
Park Rynie, Escape From Durban
128 On Allkins"It's a nice beach and fishing spot but u have to get the right place to stay."
St Michael's-on-Sea, Escape From Durban
Falling Waters Guest Lodge"Place is good but needs more restaurants. "
"Uitstekend en Ushaka Marine World en Ballito Hole in the Wall is 'n moet besoek."
Ramsgate Beach, Escape From Durban
Hubbly Bubbly"Daar is baie om te doen in Ramsgate self met The Waffle House, Burlesque Cafe, Gaze Gallery en The Artists' Gallery. Die strand is skoon en veilig. Om die hoek is Margate en Southbroom tussen die twee is alles waaraan mens kan dink - Riverbend Krokodilplaas, Art & Wine, Pistols Saloon en nog so veel meer."
Margate Beach, Escape From Durban
Rondevoux 18"Beach very visitor friendly and clean not overcrowded."
Port Edward, Escape From Durban
Eight Palms"As jy op die N2 by Port Edward aankom lyk dit maar besig en vuil by daardie winkelsentrum, maar sodra jy inry is dit 'n heerlike dorpie en als was netjies en skoon."