Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5363 reviews.
Venterskroon, Escape From Johannesburg
Knopberg"Die natuur is baie mooi. Dit is rustig en stil. Het die Zipline baie geniet! Dis gerieflik naby aan Parys."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Marose Cottage"I wouldn't really want to stay in the town, but the farm areas in the Magaliesberg mountains are very pleasant."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Water's Edge Shabbat Guest House"Pragtige dorpie met vriendelike inwoners!"
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Delmarei Privaat Boskamp"Dis 'n vreeslike mooi natuurkamp waar mens self roetes kan gaan deur ry in die reservaat"
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Tropicana Lodge & Sportz Bar"Ons as atlete nodig meer B&B in die area veral met die Om Die Dam wedloop en ook bekostigbaar vir atlete wat van vêr reis. Anders 100%."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Cayail Bush Lodge"Die roete aanduidings vir self wildritte nie altyd akuraat."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
La Motte Gastehuis"Bethlehem is 'n baie mooi dorp. Jammer die paaie is daar ook maar vol gate. Die Oos-Vrystaat is baie mooi."
Parys, Escape From Johannesburg
Rose Acres Guest House"Mooi plattelands. Afridome was ons bestemming, maar nie vir vakansiehou nie."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Harmony and Melody Self-catering"Dié paaie is in 'n bedroewige toestand."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Naby vir 'n vinnige wegbreek van Johannesburg en Pretoria."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Kudu Bush Camp"Ons het weer vir die langnaweek bespreek, saam met die kinders en kleinkinders!"
Mogwase, Escape From Johannesburg
The Two Wild Olives"Mogwase dalk nie 'n toeristebestemming nie, maar rondom is baie dinge om te doen."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Game numbers were a bit low and quite a bit of traffic on the tar road at night. The self-drive routes in the park are quite nice to explore however they require you to purchase a permit at the gate. It was not easy to find or spot game, expected the park to be better stocked or have higher numbers."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Graceland Guesthouse"It seems to be a pleasant rural small town."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Jabula Bush Camp"Dinokeng is beautiful with a huge variety of animals to see. It is a great holiday destination close to JHB and PTA."
Sasolburg, Escape From Johannesburg
Be My Guest Hotel and Conference"Omliggende paaie is nie wonderlik nie. Maar 'n lekker wegbreek."
Parys, Escape From Johannesburg
Casa Cara Resort"Gesellige dorpie met lieflike restaurante en winkels."
Parys, Escape From Johannesburg
River Rock Lodge"Baie lekker atmosfeer. Ons het die dorpie vreeslik geniet, sal beslis binnekort weer besoek."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Terra Casa"Roads are generally bad. Read that the water is questionable. However, the other nearby places are worse."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Fantastic wildlife to see."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Sunset Bush Camp"Waar het al die diere heen verdwyn? Het nie so baie gesien soos vantevore nie."
Skeerpoort, Escape From Johannesburg
Millstream Inn Guest House"Die kaas plaas by Van Gaalens is beslis die moeite werd om te besoek."