Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5363 reviews.
Schoemansville, Escape From Johannesburg
Annies Boutique Guest House & Garden Spa"Loved the flea market in Schoemansville, restaurants are all close by so you don't have to travel far to get a meal. "
Faerie Glen, Escape From Johannesburg
Adelante Self Catering"Dit was 'n netjiese plek en ons het baie lekker gebly."
Rustenburg Town, Escape From Johannesburg
Terra Casa"Lekker en naby genoeg vir 'n vinnige wegbreek."
Sinoville, Escape From Johannesburg
Salve"Die vele omliggende winkels, slaghuis en inkopiesentrums in die direkte omgewing was beslis 'n aanwins."
Parys, Escape From Johannesburg
Le Grand Chateau"Jy kort n 4x4 met die paaie, gelukkig werk hul daaraan. Verder baie oulik."
Parys, Escape From Johannesburg
Otters' Haunt"Pragtige winkeltjies, snuffelplekke en hope besondere eetplekke."
Villiers, Escape From Johannesburg
Naguiltjie Guesthouse"Glo nie dis 'n plekke wat regtig beskou kan word as 'n toeriste-bestemming nie. Te afgeleë asook te min besienswaardighede. Plek vir mense wat hou van rus en stilte, ons persoonlik hou baie daarvan, maar glo nie dis die meeste mense se "cup of tea" nie."
Garsfontein, Escape From Johannesburg
Xaviera Guest House"Garsfontein is a quiet place to be with lots of different shopping complexes to choose between."
Kroonstad, Escape From Johannesburg
Sevens Guesthouse"Easy to find one's way around the town, and locals are always ready to assist if help is required."
Cullinan, Escape From Johannesburg
Kohandè Glamping"Goeie, bekostigbare etes en interessante winkels."
Villiers, Escape From Johannesburg
Naguiltjie Guesthouse"Pragtige dorpie, veral as jy belangstel in argitektuur. Pragtige ou sandsteengeboue teenaan die rivier, 'n slapende juweel."
Sinoville, Escape From Johannesburg
Salve"Sentraal en al die nodige besighede is in die omgewing. . "
Lynnwood, Escape From Johannesburg
Hudson House"Die Lynnwood Bridge-kompleks is 'n groot aanwins vir die area en bied baie wat vermaak en restaurante betref."