Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5363 resensies.
Kroonstad, Ontsnap Uit Johannesburg
Sevens Guesthouse"Die middedorp is nie netjies nie, strate oral in swak toestand. Baie jammer dat plaaslike regering/munisipaliteit nie hul deel doen nie."
Brits, Ontsnap Uit Johannesburg
Big Tree Guesthouse"Brits is 'n baie oulike plekkie, alhoewel ons net in Beestekraal was by Thaba Morula Plaas vir 'n verjaarsdag. Baie lekker plaas atmosfeer en lekker weer. (Mei) "
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Out of Africa Lodge"Baie naby aan alles en almal. Mens hoef nie te ver te ry nie."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
The Dell"Om elke hoek en draai is daar iets om te doen. Mooi stad en vriendelike mense, wat meer wil mens hê op 'n wegbreek :) "
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Bietjie Vrede"Padwerke was 'n probleem, maar as hulle klaar is, sal die verkeer hopelik vinniger vloei."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
The River Cottage"Hulle loadshedding hou lank aan. Vodacom selfoondekking was baie swak."
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
La Motte Gastehuis"I was off to Clarens, didn't see much of Bethlehem itself."
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
La Motte Gastehuis"Bethlehem lê baie sentraal ten opsigte van die plekke waarheen mens wil gaan. Clarens is slegs 30km vanaf Bethlehem. Dit is baie ekonomieser om in Bethlehem te oornag en dan Clarens en Golden Gate toe te ry as om te probeer in Clarens akkomoddasie te kry. Bethlehem het baie goeie restaurante en eetplekke wat 7 dae per week oop is terwyl daar in Clarens op Sondae nie veel meer is om te kry na 1 uur nie. Bethlehem het oorgenoeg fasiliteite om alles te kry wat jy nodig het. Jammer, net geen fliek nie."
Melodie, Ontsnap Uit Johannesburg
Three Oaks and an Aloe"Dit is 'n bietjie besig as jy net wil wegbreek om te rus, maar andersins baie om te doen."
Schoemansville, Ontsnap Uit Johannesburg
Khayamanzi Guesthouse"Harties is an excellent weekend destination for those of us from Johannesburg and Pretoria."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
A Mountain View Country Estate"Parys is pragtig en daar is baie dinge om te doen."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Thekwane Holiday House"Al wat miskien daar kort is 'n klimraam vir kinders."
Bailey’s Muckleneuk, Ontsnap Uit Johannesburg
37 on Charles"Lekker sentraal geleë. Vinnige roetes na alle inkopiesentrums en hospitale."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Out of Africa Lodge"Ons het nie 'n probleem met Hartbeespoort gehad nie. Die plek is altyd 'n goeie wegbreek werd. "
Cullinan, Ontsnap Uit Johannesburg
Destiny Lodge - Cullinan"Na 4 in die middag gaan daar niks aan nie."
Cullinan, Ontsnap Uit Johannesburg
Lakeview Cottage"Heerlik om in Oakstraat rond te stap en elke winkeltjie te geniet. 'n Besoek aan die myn is 'n moet!"
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
A Mountain View Country Estate"Lekker gesnuffel in die oulike winkeltjies!"
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
A Mountain View Country Estate"Pragtige dorpie, heerlikste biltong."
Faerie Glen, Ontsnap Uit Johannesburg
Adelante Self Catering"Sal enige tyd weer Faerie Glen besoek."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
The Dell"Baie besienswaardighede. Vriendedlike dorp. Defnitief 'n MOET om te besoek."
Magaliesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Hornbill Lodge and Legends Restaurant"Magaliesburg is a great place."