Successfully reported
+66

37 on Charles

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 37 Justice Mahomed Street, Bailey's Muckleneuk, 0181, Gauteng
  • Vanaf R1 007 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Welkom by 37 On Charles! Ons is ideaal geleë vir gaste wat Pretoria besoek. Ons is halfpad tussen die middestad van Pretoria en Menlyn in Justice Mahomed Straat (voorheen bekend as Charles-straat) in die pragtige Bailey's Muckleneuk. Ontspan en verfris in ons rustige en vreedsame ligging, of jy nou hier is vir sake of plesier.

Elke kamer het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer en privaat ingang. Ander geriewe: platskerm-TV met DStv-Hotelpakket, WiFi, mikrogolfoond, groot of klein yskas en koffie- en teemaakgeriewe met filterkoffie. Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Ontbyt is opsioneel.

'n Gemeenskaplike swembad en braaigeriewe is beskikbaar vir jou gebruik en jy is welkom om bietjie te rus in ons lieflike tuin.

Ons is binne 'n 1 km radius vanaf die volgende bestemmings: Universiteit van Pretoria, Loftus, Brooklyn Mall, SABS, Little Company of Mary Hospital, Jakaranda Hospitaal, USAID se hoofkantoor, SARS en verskeie ambassades. UNISA en die Zuid-Afrikaanse Hospitaal is ongeveer 2 km ver en ons is 5 km vanaf Hillcrest Swembad en LC de Villiers se sportkompleks.

Pretoria se middestad is net 10 minute se ry ver en ons het maklike toegang tot die N1, N4, R21 na O.R Tambo Lughawe en die Ben Schoeman-hoofweg. Ons is op die Gautrein-busroete en die naaste halte is net 200 m ver wat dit die ideale plek maak vir gaste wat die Gautrein gebruik.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 189 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Antoinette S
Besigheidsreis
5.0
Uitstekende verblyf en gasheer was aangenaam. Ek sal beslis weer daar tuisgaan. Die kamer was skoon en baie netjies, asook die badkamer. Die verblyf w...
Sien meer
Sep 2025
Madeleine K
5.0
Netjies, baie mooi. Tuin asemrowend. Stil. Defnitief. Alles was fantasties.
Sep 2025
Elize V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Pragtige plek. Vriendelike diens.
Aug 2025
Annette V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende ontvangs en verblyf. Ek kan 37 on Charles ten sterste aanbeveel! Uitstekende ontvangs en verblyf. Ek beveel 37 on Charles ten sterkste aan...
Sien meer
Jun 2025
Bianca V
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon en gerieflik, geen fout nie. Skoon en gerieflik, dankie.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 189

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 37 Justice Mahomed Street, Bailey's Muckleneuk, 0181, Gauteng
  • Gaste dink 37 on Charles het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 007
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 007
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 007
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 37 Justice Mahomed Street, Bailey's Muckleneuk, 0181, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwNGNmOGIyLTM4YzMtNDAxOC1iNTJlLTA5MjIwMTkzOWM4OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 007 per nag, vir 2 mense 189 5 1 5 37 Justice Mahomed Street Bailey's Muckleneuk 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.764402134744 28.224340975285
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang