Verified Reviews
Eastern Free State Highlands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Free State Highlands
Rated 4.6 out of 5 based on 3570 reviews.
Clarens, Eastern Free State Highlands
Studio 28 Clarens"Clarens is so rustig en daar is so baie om te sien. Ons was verlede jaar drie keer daar en beplan om weer te gaan."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Fairview Cottages"Baie goed. Meer aandag aan rolstoelvriendelike sypaadjies en ingange na winkels is beslis nodig."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Lake Clarens Guest House"Pragtige natuurskoon omring die dorpie. Clarens se dorpsgebied was netjies en skoon. Munisipale instandhouding was sigbaar, dankie daarvoor. Interessante winkeltjies wat beslis nie die gewone tipe curios te koop aanbied nie."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Villa 176 @ Clarens"Die dorpie is die perfekte naweek bestemming. Net genoeg om in 'n naweek by alles uit te kom en te voel jy het alles gesien!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
La Bri"Clarens is one of the most beautiful small towns I have visited."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Mt Horeb Manor"Clarens is besonders, natuurskoon ongelooflik mooi. Kort of lang besoeke is altyd iets om te onthou."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Mont d’Or Clarens"Dit is die juweel van die Vrystaat. Dit is 'n baie mooi dorpie en daar is baie om te doen. Al wat net nie lekker was nie is die meeste van die restaurante bedien net kos tot 18:00. As jy nie dan al iets bestel het nie dan is dit nou maar so."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Mystic Mountain Cottage"Lovely, small town. We visited in summer, and walked everywhere. There is some nice Geocaching locations, and too many shops to make a stop at. Gideon Groenewald's dinosaur tours and the brewery is a must see!"
"Grondpaaie nie altyd wenslik vir n gesinsmotor nie, maar ry rustig en dit is dan nie so erg nie."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Dunelm Guest Farm"Baie oulike en netjiese dorpie, lieflike wegbreek."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Zwartmodder"Dis baie mooi, maar 'n vervelig plekkie as jy deur al die restaurante en winkeltjies is. Maar dis 'n wonderlike wegbreek vir 2-3 dae. Die mense is gasvry en vriendelik en die restaurante heerlik en billik."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rooikat Cottage"Lieflike dorpie, heerlike winkels, vriendelike mense en lekker kos!"
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm"Die dorp bied nie veel nie, maar dit is sentraal geleë om ander besienswaardighede te besoek."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Collett House"Egte toeristebestemming. Ons het baie ge"shop" en lekker "craft beer" gedrink."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Ash River Lodge B&B"Ons lief Clarens. Die winkels kan dalk bietjie later oopbly!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Clarens Retreat"Well worth the drive from Joburg. And the visit to Golden Gate National Park."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Knock Out View"Clarens is meer vir volwassenes as vir kinders. Tieners sal nie te lank kan bly nie want daar is nie veel vir hulle nie. Die plek is uitstekend om die stad se vinnige lewe terug te los en te ontspan. Baie oulike winkels en geen horlosie is benodig nie."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Woodlands Retreat"Mooi dorpie wat beslis die moeite werd is om te besoek. Restaurante is goed."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Fairview Cottages"Clarens is 'n fantastiese vakansiebestemming. Dit bied 'n wye verskeidenheid van eetplekke, galerye en aktiwiteite. Dit bly hoog op ons lys van bestemmings."
Clarens, Eastern Free State Highlands
De Lusthof Guest Farm"Pragtige omgewing met sy eie, unieke natuurskoon."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rebellie Gaste Plaas - The Lodge"Dorp en winkels is baie duur, maar natuur is beeldskoon."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Pumula Guest Farm"Kersdiens bygewoon. Kerk is pragtig. Mooi plek."
Clarens, Eastern Free State Highlands
V'Kansi Khaya"Meer inligtings vriendelike navrae kiosk oor pragtige gebied en omgewing."