Geverifieerde Resensie
Pearly Beach
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pearly Beach bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 167 resensies.
"Daar was slegs een restaurant waar ons vis kon eet. Die vis en calamari combo van die Beach Club was bekostigbaar en smaaklik. Dit was vars voorberei."
"Pearly beach bly maar deel van ons lewens. Ons geniet elke oomblik as ons daar is. Dit bly een van ons gunsteling vakansie bestemmings."
"Dit is 'n baie netjiese kampeeroord. Dit was stil en rustig met min verkeer."
"The beach is very clean and we loved the free book shack on your way to the beach where you can relax on one of the blue benches."
"If you need a break from the busy city life Pearly Beach is definitely the place to be. Beautiful location and very peaceful."
"Pearly Beach definitely needs street lights, the place is so dark at night. Beautiful and exceptionally nice people in the surrounding area. Needs a mall closeby."
"'n Heerlike wegbreek. Veilig en 'n pragtige dorp. Definitief 'n dorp wat 'n mens kan oorweeg om te gaan aftree."