Geverifieerde Resensie
Piet Retief
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Piet Retief bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 45 resensies.
"Piet Retief self beveel ek nie aan nie. Die omgewing buite Piet Retief is fantasties."
"Dorp is baie besig en beknop, nie rerig geskik vir 'n langerige vakansie nie maar uitstekend vir 'n oornag-stop."
"Vast improvement in the roads leading to Piet Retief - but the streets in town leave a lot to be desired."
"Nie regtig van die dorp iets gesien nie, net daar geslaap op pad Cape Vidal toe."