Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Pongola

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pongola bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.7 uit 5 gekry volgens 21 resensies.

Pongola

Kastelein

"It's adequate for staying over. Many trucks travelling through."

Pongola

Kleinberg

"Geen ou kerke."

Pongola

Kleinplaas Gastehuis

"Baie swaar voertuie op die pad, maar die pad was in 'n goeie toestand."

Pongola

Thamela Game Farm

"Road is a mess."

Pongola

Shayamoya Tiger Fishing & Game Lodge

"Great area nearby Eswatini."

Pongola

Belvedere Game Ranch

"Pongola is a beautiful part of the country. The N2 coming in from Durban is however very busy."

Pongola

Belvedere Game Ranch

"Ons love die streek, veral as oornagstop op pad Mosambiek of verre noordelike Natal-kusstreke, pad is maar moeilik op party plekke maar dit is ook deel van die "rural" avontuur. Sal enige tyd weer teruggaan."

Pongola

AfriCamps at White Elephant Safaris

"Pongolo turned out to be an unexpected gem. It was easy to access Mkuze Game Reserve, Jozini, and Cape Vidal."

Pongola

Somkhanda Big 5 Tourism

"Ek sal nie graag in Pongola self wil bly nie, maar dit lyk of daar genoeg fasiliteite rondom Pongola is wat baie aangenaam kan wees. Deur naby Pongola oor te bly op pad na Mosambiek kan jy vroeër by die grenspos wees, alhoewel dit nogsteeds 'n rukkie neem a.g.v. toestand van paaie en vee wat vrylik daar rondloop."

Pongola

Kastelein

"Ons gebruik Pongola as 'n pitstop voor ons verder reis. Maak ongelukkig nie van hul toeriste bestemmings gebruik nie, maar ek weet daar is 'n paar mooi plekke."

Pongola

Goss Game Farm Homestead Camp

"Die dorp is maar verwaarloos soos alle plattelandse dorpe deesdae. Heelwat winkels vir alles wat mens kan benodig."

Pongola

Kastelein

"Beurtkrag en water is 'n probleem."

Pongola

Shayamoya Tiger Fishing & Game Lodge

"Plekke om Pongola is great, gaan nie baie wil doen in Pongola self nie."

Pongola

Pongola Country Lodge

"Pragtige omgewing."

Pongola

Dive Inn Guesthouse

"Absoluut 'n pragtige area, baie aktiwiteite in die erea."

Pongola

White Elephant Bush Camp & Umkhaya Cottage

"Die mense is warm, vriendelik en baie behulpsaam. Pragtige wêreld."

Pongola

Kastelein

"Net 'n deurrydorpie vir my persoonlik. Die vertrapping en gebedel waar jy ook al stop was baie onaangenaam."

Pongola

Rosegarden Guesthouse

"Pragtige omgewing maar die dorpie is besig om vinnig agteruit te gaan."

Pongola

Elegant Lodge

"Pongola is 'n vuil onversorgde dorp."

Pongola

Elegant Lodge

"Baie mooi omgewing. Naby Jozini dam. Heerlike klimaat."

Pongola

Elegant Lodge

"Ons het bloot deur Pongola gereis en nie veel gesien nie. Wat ons wel gesien het, het ons beïndruk en ek sou graag wou oorbly om bietjie rond te kyk."

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang