Geverifieerde Resensie
Quaggafontein
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Quaggafontein bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.6 uit 5 gekry volgens 7 resensies.
"Tipies Vrystaat is die omgewing redelik kaal, maar tog baie mooi op sy manier."
"Paar minute se ry vanaf Makro. Ideaal vir ons plattelanders."
"Daar is 'n mooi tweedehandse winkel in die omgewing met baie goeie items teen 'n baie goeie prys. Goeie eetplek sowat 15 kilo's weg. Buiten dit sou ek nie sê dis nie 'n toeristebestemming nie. Eerder net 'n goeie rustige area om 'n ruskansie te neem op die lang pad vanaf Kaapstad."