Geverifieerde Resensie
Santos Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Santos Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 36 resensies.
"Werklik spesiaal! Baie om te sien en te doen! Praguitsigte en plekkies! Romanties met die regte atmosfeer!"
"Heerlik en skoon. Verseker 'n rustige vakansiebestemming. Sal verseker weer gaan."