Successfully reported

Verified Reviews

Storms River

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Storms River

Rated 4.7 out of 5 based on 382 reviews.

Storms River

Tsitsikamma Village Inn

"Nader aan die hemel kan jy nie op aarde kom nie. "

Storms River

Fynbos Ridge

"Paradys weggesteek."

Storms River

Fynbos Ridge

"Beautiful place. Recommend it as a holiday destination. "

Storms River

Angler's Paradise - House 1

"Absolutely lovely area! Next time we will travel out of season, too many people!"

Storms River

Amperda Log Cabins

"Ek dink ons bly in een van die mooiste lande van die wêreld. En ek sal aanbeveel vir enige een wat nog nie deur Suid-Afrika was nie sal dit goed wees om eers by die Tsitsikama en Stormsrivier area te begin."

Storms River

52 Eersterivier

"Ongelooflik magical."

Storms River

Cadeau Hiking and Accommodation

"Moedernatuur op haar beste."

Storms River

Amperda Log Cabins

"Only disadvantage there are no shops around, so if you not prepared like we were, it can be negative."

Storms River

Tsitsikamma Lodge & Spa

"Marilyn's 60's Diner is 'n moet en reg langsaan Stormsrivier se eie craft brouery."

Storms River

Net Hier

"Die beste vakansiebestemming in SA. Verskeidenheid aktiwiteite in Tsitsikamma. "

Storms River

Net Hier

"Pragtig."

Storms River

Net Hier

"Gaan kyk - een van die mooiste dele in ons land."

Storms River

Strandhuis

"No big stores. Come prepared. Otherwise, a most beautiful location."

Storms River

SANParks Storms River Mouth Rest Camp

"Coming in the direction of PE there is a left turning to Storms Village, this was a bit confusing, we rang parks board who guided us back to N2 and there on to the river mouth camp."

Storms River

Tsitsikamma Cottages

"Vriendelike mense, veelvuldige aktiwiteite. Die hele omgewing het van die mooiste woud-, see- en bergtonele (en beste paaie) in Suid-Afrika. Vir seker een van die mooiste omgewings wat ons nog besoek het. "

Storms River

Swallows Nest Country Cottages

"Stormsrivier-omgewing is baie mooi, maar die dorpie self is niks besonders nie."

Storms River

Tsitsikamma Village Inn

"Stormsrivier is regtig 'n juweel wat die moeite werd is om te besoek!"

Storms River

Mountain Breeze Log Cabins

"Asemrowende gebied! Sal definitief die omgewing meer besoek."

Storms River

Shick Shack

"Only thing that is missing is a small bar or restaurant but if you know it, you buy your stuff before arriving."

Storms River

Fynbos Golf Club

"Get the gravel road up to standard!"

Storms River

Igna's House

"Almal behoort dit minstens een keer te besoek. "

Storms River

Amperda Log Cabins

"Awesome little village! We enjoyed the micro-brewery, snacks from Marilyn's and pizza at Papa Africa Pizza."

Storms River

SANParks Storms River Mouth Rest Camp

"Hou aan met die beste diens wat enige iemand kan verwag."

Storms River

SANParks Storms River Mouth Rest Camp

"Die heropbou van die restaurant sloer reeds meer as twee jaar en moet nou prioriteit geniet. Die blou plastiekpype op die woudpaadjies is onvanpas en moet nie sigbaar wees nie."

Storms River

Guest Lodge on the Edge

"Beautiful scenery. Great area for hiking and adrenaline sport. "

Page
Page 8 - Showing 211 to 240

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers