Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Storms River

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Storms River bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 382 resensies.

Eersterivierstrand, Stormsrivier

Angler's Paradise - House 1

"Als je van de natuur houdt is dit een geweldige locatie!"

Stormsrivier

Andelomi Forest Lodge

"Baie om te doen!"

Stormsrivier

Tsitsikamma Lodge & Spa

"Stormsriviermond is een van die mooiste plekke in SA."

Stormsrivier

Amperda Log Cabins

"Die omgewing is mooi, maar oorbevolk deur besoekers. "

Stormsrivier

Tsitsikhaya Lodge

"Dis 'n heerlike plekkie. Mense is vriendelik. Net baie bedompig en muskiete is volop saans!"

Stormsrivier

Mountain Breeze Log Cabins

"Seker een van die mooiste dele in ons land en wat 'n voorreg om daar aan verskeie aktiwiteite te kon deelneem. "

Stormsrivier

Amperda Log Cabins

"Ons het heel per toeval besluit om by The Fernery te gaan eet en dit was 'n wonderlike ondervinding."

Stormsrivier

Mountain Breeze Log Cabins

"Probeer MEER tyd in omgewing te spandeer ... Dis SO die moeite werd!"

Stormsrivier

Swallows Nest Country Cottages

"Vir die adrenalienvrate en natuurliefhebbers is dit die ideale plek vir 'n vakansie. Aggressiewe en kwaai rondloperhonde is net 'n probleem vir voetgangers."

Stormsrivier

Andelomi Forest Lodge

"Pragtige dorpie!"

Stormsrivier

The Fernery Lodge and Spa

"Die Nasionale Park is pragtig."

Stormsrivier

Tsitsikamma Village Inn

"Ons was al voorheen in die omgewing en sal weer daar besoek."

Stormsrivier

Swallows Nest Country Cottages

"Storms River Village is 'n pragtige, rustige dorpie met genoeg besienswaardighede in die omgewing. Pragtige staproetes in die omgewing en paar minute van Stormsriviermond en die Natuurreservaat af. Genoeg eetplekke om van te kies. Naby N1, maar baie stil."

Stormsrivier

Mountain Breeze Log Cabins

"Dit was die mooiste plek waar ons nog ooit was. Almal was vriendelik en almal wat daarna toe gaan sal daarvan hou en iets kry om te doen."

Stormsrivier

Mountain Breeze Log Cabins

"Storms River is 'n fantastiese plek om rus vir jou siel te kry, weg van die stad se gejaag. Die berge wat jou in die agtergrond omring, die pragtige see wat jou geselskap hou."

Stormsrivier

Tsitsikamma Village Inn

"We went out of season so all was quiet, neat , well maintained - a world class experience. The big tree was very well kept. We did remark that we would have loved a guide in a form of a brochure that would give you a brief description of the different trees and plant life in the forest. Storms River was breathtakingly beautiful and also very well managed."

Blad
Blad 13 - Wys 361 tot 382

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang