Geverifieerde Resensie
Storms River
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Storms River bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 382 resensies.
"Storms River Village is a magical place. We enjoyed our stay at the village. Marilyn's Dinner is a must to visit. Awesome vibe and good food. Museum attached to Marilyn's take you back to "The Elvis" and "Marilyn" icon era. Friendly people."
"As jy 'n natuurmens is, is hierdie net die plek vir jou. Daar is soveel om te doen in hierdie omgewing."
"Ongelooflik baie om te doen, en hopeloos te min tyd vir als! Ek wil weer kom kuier!"
"Interessante staproetes en avontuur goed om te doen. Ons het die kajak en lilo gedoen en sal dit gerus aanbeveel."
"Bring jou eie fiets/canoe/stapskoene. Die vermaaklikhede (Segway, Zipline, etc) is peperduur en gemik op ryk toeriste."
"Heerlik 'in die bos' met vriendelike mense en orals goeie diens. Heerlik om in 'n klein dorpie te kan oornag."
"Had a fantastic time in the Storm River area with its varied activities for nature lovers, water sports and the adrenaline addicts. There is sufficient activities which kept the teenagers and adults alike fully occupied. The highlight is the many water activities and hiking trails at the Storms River Nature Reserve and the Bloukrans bungee jumping. Well worth another visit!"
"Dis fantasties as jy genoeg geld het vir aktiwiteite, 'n stapper is of op wittebrood. Vir gesin met klein kindertjies en 'n kleiner begroting is daar minder om te doen. Die tolpad is op baie ongeleë plek. Kos R100 se heen en weer om meer geskikte kinderplekke of winkels vir beter kwaliteit voorraad te kry. "
"Wonderful destination. Very pretty and not overcrowded. There are many fantastic activities in the area but they are all very costly. Beautiful hikes for all ages and fitness levels. We did Tsitsikamma Adventure and Adventure Land near Plettenberg Ba.y Recommend the beach walk at Nature's Valley and the Storms River walk. Basic shopping at Storms River Village or Storms River Bridge. "