Successfully reported
+132

Tsitsikamma Cottages

  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 542, R102, Witelsbos, 6304, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Tsitsikamma Cottages bied bekostigbare gehalteverblyf in die Witelsbos-area, ideaal vir 'n gesinswegbreek op die befaamde Tuinroete.

Die verblyf bied verskillende opsies om aan enige tipe groep te voldoen. Daar is 9 eenhede beskikbaar en kan tot 34 persone op 'n slag akkommodeer. Elke eenheid is volledig toegerus vir selfsorg met hul eie kombuis en braaigeriewe, met ontbyt beskikbaar teen 'n ekstra tarief. Beddegoed en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Geriewe op die perseel sluit 'n sprankelende swembad, 'n groot plaasdam met kano's, 'n pooltafel, 'n tafeltennistafel, trampolien en oerwoudgimnasium vir die kinders in. Gratis WiFi is in al die eenhede beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Ian H
Saam met lewensmaat
5.0
Simple, comfortable and friendly. We stayed at Tsitsikamma Cottages twice travelling in both directions from Cape to the Eastern Cape. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Rochelle H
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing. I enjoyed the quietness and nature. Would love to go and stay again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Fanie K
Gesin met tieners
5.0
Mooi plaas met lekker bly en braai. Ons het baie lekker gebly en gebraai. Baie mooi area. Geriewe was gemaklik.
Jul 2025
Francois B
5.0
Netjies, sentrale ligging, mooi plaas. Ideale korttermyn oornagplek vir die Tsitsikamma area. Lieflike plaas en netjiese blyplek vir enkelreisigers as...
Sien meer
Jun 2025
Fanie D
5.0
Rustig, stil, mooi omgewing. Weereens baie lekker gebly. Omgewing is so mooi. Blyplek netjies en baie rustig, stil.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Siàn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Farm 542, R102, Witelsbos, 6304, Oos-Kaap
  • Gaste dink Tsitsikamma Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 542, R102, Witelsbos, 6304, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb680cf4f568823bb8746f1d75d394cc300a1fad6cb8d49567a94c5b86d3a924d411bad3a022a3c9c4dbee01fa86016edad5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 101 5 1 5 Farm 542 R102 6304 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.992147222222 24.077847222222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang