Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Struisbaai

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Struisbaai bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 627 resensies.

Struisbaai

Struisbaai Beach House

"Rustig en veilig."

Struisbaai

Alkantsee

"Sal graag daar wil aftree!"

Struisbaai

Seaside Place

"Lovely beaches. Rock pools for children to discover. "

Struisbaai

Annie's

"Struisbaai is our haven."

Struisbaai

Alkantsee

"Ongelooflike natuurskoon en naby ander bekende strandplekkies."

Struisbaai

Old Cape Last Trading Post

"Lekker vakansie plek."

Struisbaai

Dankbaar

"Lovely village. "

Struisbaai

Alkantsee

"They need to definitely get some more things for kids to do. The play park needs to be extended and more things added."

Struisbaai

Bloublasie Struisbaai

"Altyd lekker om daar te wees vir ons as familie."

Struisbaai

Alkantsee

"Ek het die seewater baie geniet, veral die swem en hengel. Vriendelike en respekvolle mense van Struisbaai. Ons het ook die Sea Shack, die hawe en uitstappies baie geniet. Om 'n lang storie kort te maak, ek en my vrou het besluit om na Stuisbaai te verhuis. Ons soek tans 'n huis om te koop in Struisbaai."

Struisbaai

Struisbaai Beach House

"Pragtig, maar vreeslik stil. Restaurante vreeslik duur. Gedurende beurtkrag is dit 'n nagmerrie, want net die kruidenierswinkel het krag. Dis goed om daar af te tree na jare se gewoel in die stad as jy rus en vrede soek. Nie vir gesinsvakansie met jong kinders nie. Nie veel om te doen nie. Maar die dorpsmense is vreeslik aangenaam en vriendelik."

Struisbaai

The Goose Nest

"Stil kusdorpie, baie veilig. Net die plek om batterye te herlaai."

Struisbaai

Plottie

"Ons beplan reeds ons volgende kuier in Struisbaai vir Januarie 2019. Die plek is awesome!"

Struisbaai

Seagulls Nest

"Dit was heerlik."

Struisbaai

At Patat Cottage

"Buite seisoen - heerlik, maar ek glo, binne seisoen, kan dit 'n miernes wees - heel anders as in ons kindertyd."

Struisbaai

Alkantsee

"Beslis die plek as jy wil ontspan."

Struisbaai

The Goose Nest

"Pragtig met besienswaardighede in omgewing. "

Struisbaai

Dankbaar

"Heerlike en gasvrye dorp."

Struisbaai

Two Oceans

"Very rocky beach where we stayed, but round the bay a beautiful beach, can be very windy. Arniston a great place to visit for the beach and cave make it a day trip with a picnic."

Struisbaai

Struisbaai Beach House

"'n Plek waarheen ek altyd weer sal terugkeer. Beeldskone strande met 'n rustige atmosfeer."

Struisbaai

The Goose Nest

"Net jammer 'Parrie' was nie te sien nie a.g.v. die bedrywighede in die hawe. "

Struisbaai

Bloublasie Struisbaai

"Altyd 'n gunsteling met 'n verskeidenheid van see, strand, klip, natuur en vars lug."

Struisbaai

Mermaid Guest House

"Pragtige plek, weer was net nie plesierig nie."

Struisbaai

At Patat Cottage

"Lekker strande. Aangename plaaslike mense."

Struisbaai

Vidi's Place

"Mal oor die plek! "

Struisbaai

At Patat Cottage

"Sal verseker weer Struisbaai toe gaan."

Struisbaai

87 Marine Drive

"Sal beslis terugkeer."

Struisbaai

Vidi's Place

"Rustige omgewing en vriendelike mense."

Struisbaai

Two Oceans

"Bietjie winderig, maar prentjie mooi."

Struisbaai

Seagulls Nest

"Ons het die mense van Struisbaai baie vriendelik gevind en het die veiligheid geniet."

Blad
Blad 17 - Wys 481 tot 510
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang