Verified Reviews
Southern Drakensberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Southern Drakensberg
Rated 4.4 out of 5 based on 349 reviews.
Underberg, Southern Drakensberg
Dunford's Loft"Underberg/Himeville is geleë in van die mooiste omgewings in Suid-Afrika."
"Die enigste groot probleem (soos ook maar in ander dele van die land in die landelike gebiede) is die verskriklik slegte toestand waarin die paaie is. Die R58 vanaf Matatiele na Kokstad is baie sleg en van Matatiele na Queenstown toe is daar weinig (of eerder glad nie) stilhouplekke wat aanbeveelbaar is nie. Dis nie 'n omgewing wat ons sommer weer sal besoek nie en bloot a.g.v. die bitter slegte toestand waarin die padnetwerk is."
Underberg, Southern Drakensberg
Stoneyhall Farm"Be very alert of the huge and deep potholes on the tarred road, especially between Bulver and Underberg."
"Kokstad is in a beautiful area in the foothills of Mt Currie, not sure what the townlife is like. Can be cold in winter."
Underberg, Southern Drakensberg
Moya Cottage"Ons sal graag weer in Underberg kuier. Dis 'n pragtige plek naby aan die majestieuse Drakensberge en daar is baie om te sien en te doen in die omgewing."
Underberg, Southern Drakensberg
Valley Lakes"Definitely recommend the place to relax and recharge."
"Not as many places to visit for more options for activities. Very limited things to do in the area that is close enough."
Underberg, Southern Drakensberg
Birches Cottage & Willows Garden Room"Lovely, picturesque destination."
"The Southern Drakensberg is one of the most beautiful places I have ever visited!"
Underberg, Southern Drakensberg
Under The Oak"Love the Underberg, everyone is really friendly and helpful."
Underberg, Southern Drakensberg
The Tin Shack"Baie mense was uitgesproke daaroor dat daar eintlik nie baie aangaan by Underberg nie. Op soek na rustigheid, was die pragtige omgewing, nabyheid van die staptogte by Garden Castle, Himeville en Sanipas meer as genoeg vir ons."
Underberg, Southern Drakensberg
Valley View Cottage"Die omgewing is asemrowend. Ons reis per motorfiets en dit was werklik pragtig. Die paaie is goed onderhou en die plaaslike mense almal vriendelik."
Underberg, Southern Drakensberg
Stoneyhall Farm"Underberg is such a beautiful place to travel. The mountain's are definitely breathtaking."