Geverifieerde Resensie
Southern Drakensberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Southern Drakensberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 349 resensies.
Underberg, Suidelike Drakensberge
Meadow Lane Joy Cottage"Was vriendelik verras deur die klein dorpie en sy mense. Was deel van die Joberg2C bergfiets resies. Definitief een van my gunstelingplekkies nou."
Rhodes, Suidelike Drakensberge
Swallows Nest Chalet"Very pretty in the mountains but perhaps a little overrated!"
Underberg, Suidelike Drakensberge
Pin Oak Cottage"Very friendly, hospitable people. The Spar is fantastic."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Rosebury Cottage"Vriendelike mense! Die dorpie is maar aan die uitrafel, maar kyk by dit verby en jy bevind jouself in die heel mooiste deel in die hele Suid Afrika. "
Underberg, Suidelike Drakensberge
Under The Oak"Underberg is asemrowend mooi en absoluut die moeite werd om te besoek!"
Underberg, Suidelike Drakensberge
Pin Oak Cottage"Die dorpie moes eens baie netjies gewees het maar is nou effe vervalle, met slaggate in die pad. Ek sal egter The Grind restourant wil noem as 'n plek om by te gaan eet. Fantastiese kos en goeie pryse. Netjiese plek."
Rhodes, Suidelike Drakensberge
Walkerbouts Inn - Rhodes"A beautiful, quiet and peaceful holiday destination where the focus is on the outdoors, while affording the opportunity to fully recharge one's batteries. "
"‘n Belewenis! Pragtige omgewing wat ryk is aan geskiedenis! Onthou net om ‘n warm ding te pak al is dit bloedig warm."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Khotso Lodge and Horse trails"All the shops in Underberg only have a limited supply of ICE."
Rhodes, Suidelike Drakensberge
Alpine Swift Trails High Altitude Training Facility"Ek sal die plaaslike inwoners en geskiedenis van Rhodes wil leer ken."
Rhodes, Suidelike Drakensberge
Rhodes Cottages - Tintern"Have returned to Rhodes many times over the last forty years. Will always remain a very special place in my life."
Himeville, Suidelike Drakensberge
Dunford's Loft"Best place to stay if you want to visit Sani Pass."
Himeville, Suidelike Drakensberge
Dunford's Loft"Museum baie interessant. Genoeg inkopie geleenthede. Rustige dorp. Mooi St Peter's kerk."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Birches Cottage & Willows Garden Room"Mooi ou dorpie. Sanipas sommer baie naby. Op en af met gewone dubbelkajuit bakkie. Grenspos was vriendelik. Yellow Lemon Tree kan ek beslis aanbeveel. Lekker geëet. Kos heerlik atmosfeer en diens ook."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Berghaven Log Cabin"Die omgewing is pragtig! Ons het die Sani-pas gaan ry en dit was werklik 'n ongelooflike ervaring om tot by die Lesotho grenspos te ry. Lemon Tree is die oulikste koffie-kroeg/restaurant en hulle diens en kos was beslis een van ons hoogtepunte. Hierdie kuiertjie was vir ons 'n eenmalige besoek. Ons wou graag ons kinders die omgewing gaan wys, maar ek dink nie ons sal Underberg weer besoek nie."
Rhodes, Suidelike Drakensberge
Rhodes Retreats - Den Hagen Guest Farm"Netjiese ou dorpie. Plaaslike inwoners was baie vriendelik. Het ongelukkig nie tyd gehad om enige van die geskiedenis of ander aantrekkings te besoek nie."
Rhodes, Suidelike Drakensberge
Walkerbouts Inn - Rhodes"As jy eenmaal in Rhodes was sal jy altyd terugkom. Daar is iets aan die atmosfeer wat nie beskryf kan word nie. Jy moet dit self kom ervaar om te verstaan."