Geverifieerde Resensie
South Coast Whale Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1252 resensies.
De Kelders, Suidkus Walvisroete
Rest a While"De Kelders is net die regte plek om jou weer te verfris."
Fisherhaven, Suidkus Walvisroete
Lighthouse"Please try to keep it so peaceful. It's a beautiful and unspoilt place."
Kleinbaai, Suidkus Walvisroete
Aire del Mar Guesthouse"Die bes bewaarde geheim van vakansieplekke in SA, sal oor en oor teruggaan hierheen."
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Sandbaai Coastal Holdings"Getroude pare moet te alle tye dubbelbeddens kry, en nie twee enkel beddens soos wat ek en my man gekry het nie."
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Sandbaai Woonstel"Het nie geweet dat Onrus 'n lekker swemstrand loopafstand van Sandbaai het nie. Al die pad Hermanus toe gery."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Waterblom in Pringle"die dorp se nuwe HRK restaurant is 'n aanwins. Goeie kos en so romanties. Diens fantasties. Strand was skoon en die water was heerlik vir swem. Die dorp het baie potensiaal en bied baie vir elkeen."
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
30 Branderdraai"It is a beautiful and quiet area, suitable for people who really just want to unwind."
Fisherhaven, Suidkus Walvisroete
Erf 473 Fisherhaven"Fisherhaven is afgeleë en is nogal 'n hele ent se ry van alles bv .winkels, strand, ens."
Fisherhaven, Suidkus Walvisroete
28 Duiker"Dis 'n baie vriendelike omgewing en daar is baie aktiwiteite wat 'n persoon kan doen. Dit is kindervriendelik. So ek sal enige gesin aanbeveel om daar te gaan kuier. "
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
The Mermaid's Tail"Beautiful area, not for the faint hearted if you are scared of baboons and snakes. Lovely setting."
Silversands, Suidkus Walvisroete
Anne's Place"Really a lovely getaway from the rat race. My wife and I will return soon."
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Sandbaai Coastal Holdings"Mooi omgeving en lekker uitzicht, lekker help bij kome naar de verblijf ondanks de rellen die er in Hermanus waren."
Silversands, Suidkus Walvisroete
Sol y Sombra"Dis 'n pragtige area, met 'n lieflike ongerepte strand. Ek het as kind my Desember-vakansies daar deurgebring en dit is nog steeds na al die jare beeldskoon. Dis die perfekte plek om 'n strand-vakansie te hou as 'n mens nie hou van al die mense op 'n meer kommersiële strand nie."
Perlemoenbaai, Suidkus Walvisroete
Whale Sea"Dis 'n mooi en rustige omgewing, maar wees bedag op diefstal/inbrake! Gebruik alarms en laserstrale by die huis, dis daar met 'n rede!"
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
620 Anne Road Pringle Bay"Heerlike sakesentrum met verskeie intieme restaurante. Gerieflik naby aan Kaapstad en lughawe. "
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Sandbaai Coastal Holdings"Lieflik, gerieflik en hoogs aanbeveel as jy uit die gewoel van Hermanus self wil uitkom. Alle denkbare geriewe op jou voorstoep en 'n klipgooi van die hoof besienswaardighede van Hermanus."