Verified Reviews
Valley Of The Olifants
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Valley Of The Olifants
Rated 4.3 out of 5 based on 720 reviews.
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Lalamo Guest House"Bly liewer buite die dorp by 'n privaat lodge."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
The Bush House"Hoedspruit is 'n baie vriendelike en behulpsame gemeenskap, ek sal graag gou weer daarheen terugkeer."
Tzaneen, Valley Of The Olifants
Featherbrook Cottage"There is not much from a tourist perspective (we never found any tourist information) but a good base to explore the "eastern" side of Magoebaskloof which has great tourist maps and books (get these from the tourist shop in Haenertsburg and of course the scenic drive is fun. "
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Mawusi Bush Lodge"Rustige dorp met 'n paar interessante winkels."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Bush Villas on Kruger"Phalaborwa is nie gefokus op toeriste nie, maar ons kon steeds als kry wat ons nodig gehad het."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Francines Venue & Farmhouse"Great place, but super hot and unexpected weather changes."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Phalaborwa Town Guest House"Een van die mooiste plekke in ons land!"
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Sentosa Place"Nice place to visit, and interesting places to visit."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Kaia Tani Exclusive Guesthouse"Dorpie is baie verwaarloos. Paaie nie in goeie toestand nie. Baie naby die hek vir toegang na Krugerwildtuin."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Phalaborwa Town Guest House"Greatest place to be. Welcoming and loving best describes Phalaborwa."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Leadwood Tree Safari Lodge"Ons is mal oor Hoedspruit! Dis op die voorstoep van die wildtuin, en menige ander reservate. Dit voel soos vakansie, met vriendelike mense."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Nyaleti Lodge and Villa"Pragtige omgewing en baie te doen en sien."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Raptors Lodge Accommodation"Hoedspruit sien ons gou weer vriendelike mense oralste."
Tzaneen, Valley Of The Olifants
Featherbrook Cottage"Omgewing is pragtig om te verken. So baie om te sien en doen. Dit baie geniet."
Tzaneen, Valley Of The Olifants
Die Stoep"Die dorp het so agteruit laat gaan dat reisigers die plek liewers wil vermy. "
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
A Traveller's Palm"Paaie in dorp baie swak as gevolg van slaggate. Andersins 'n rustige plek."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Cottage Lenise"Pragtige dorp met alle benodighede beskikbaar. Spar & vulstasies in die dorp is ook baie behulpsaam, die paaie in die dorp kort definitief aandag."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Leopard's Lair Bush Lodge"The town has nice eateries, the people are friendly and there is access to many private game reserves, Kruger's Orpen gate, as well as many other activities within the area."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Blyde River Wilderness Lodge"Pragtige plek met pragtige mense. ’n Moet-besoek."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Impala Chalets - Phalaborwa"Baie mooi omgewing, veral toe ons ons reis verder aangepak het Hoedspruit se kant toe."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Wagon Wheels"The town doesn't offer much, but is great for entering the Park."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Igugu Lodge"It's a very perfect place for travels. You can get everything nearby. Restaurants also available for fast food so it's perfect."
Tzaneen, Valley Of The Olifants
Tarentilos Country Venue"Google. Baie doen dinge. Lekker eetplek by die the junction in Letsitele."