Verified Reviews
Valley Of The Olifants
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Valley Of The Olifants
Rated 4.3 out of 5 based on 720 reviews.
Tzaneen, Valley Of The Olifants
Die Stoep"We only overnighted en route to Kruger. It is a beautiful area. Could spend more time there. Amazing avos."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
A Traveller's Palm"Behalwe vir die baie slegte paaie, wonderlike dorp, vriendelike mense."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Near-to-Kruger House"Sommer lekker naby die Wildtuin se hek, met die geriewe van 'n dorp. Sal dit definitief weer doen."
Tzaneen, Valley Of The Olifants
Die Stoep"Mooi dorp. Afgesien van onrus in dele van die land het almal net rustig voortgegaan met hul dagtake."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Leadwood Tree Safari Lodge"Hoedspruit met sy bos-omgewing is altyd 'n aangename bestemming om te besoek. Naby genoeg om vir die dag Krugerwildtuin toe te kan gaan en ander toeristebestemmings."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Leopard's Lair Bush Lodge"Baie uitgebrei, was baie lank gelede daar, so was verras om die ontwikkeling te sien."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Sunbird Lodge"Ons was net een middag daar en het nie baie tyd in die dorp spandeer nie. Lyk na oulike dorp, groot Spar en hele paar goeie restaurante. Ons het aandete by die Bushveld Terrace Hotel genuttig en dit was heerlik."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Bushveld Terrace Safari Hotel, Lodge & Spa"We recommend everyone going there should visit Phalaborwa mines view point."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Ntoma House"Besoek gerus die Blyde Boat Cruise. Of gaan spa by Kapama."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Ntoma House"Lovely destination with lots of things to do and some nice restaurants too."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Impala Chalets - Phalaborwa"Kan gerus meer toeristegerig raak en die plek skoonmaak."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Cottage Lenise"Die hoof-aantrekking is maar die Krugerwildtuin. Die suurveld in die deel van die park is nie optimaal vir wildlok nie. Nog steeds bitter mooi wêreld. Die buitewyke van die dorp is skaflik. Die middedorp is aaklig. Gedaan, besig en gebroke. Moet ook nie in die aande in die deel van die wêreld ry nie. Ry net in die dag. Paaie aaklig en mense ry verskriklik sleg. Maar dis maar orals so."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Rooibos Luxury Bush Cottage"Baie vriendelike gemeenskap en als wat mens nodig het om te ontspan en die wild te geniet (en veilig te voel)."
Tzaneen, Valley Of The Olifants
St George's Guest House"Die eetplek Meet and Greet is perfek vir pizzas. Vermy liefs 'n steak daar."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Leadwood Tree Safari Lodge"Awesome little town, will be back there soon."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
A Traveller's Palm"Phalaborwa self is nie 'n toeristebestemming nie. Die feit dat dit by die hek van Krugerwildtuin is, is die enigste rede vir my besoek."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Charming Self-Catering Apartment"Lekker weer, maar die paaie, behalwe die hoofpad in die dorp is in 'n slegte toestand. Dit help darem om die spoed laag, en almal dus veilig, te hou. Ons het baie lekker daar gebly."
Tzaneen, Valley Of The Olifants
Douglas Villas"Do not like Tzaneen town but surrounding areas are fine."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Charming Self-Catering Apartment"Baie goeie ligging om verskeie toeriste-attraksies en ook die Kruger Nasionale Park te besoek."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Sunbird Lodge"Gerieflik om inkopies vir die Wildtuin besoek te doen, mooi, skoon omgewing."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Wagon Wheels"Phalaborwa se klimaat is heerlik. Die dorp self bied nie veel vir die toeris nie, maar is gerieflik geleë vir toegang tot die Wildtuin."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Safari Moon Luxury Bush Lodge"Many places to explore and still explore."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Casa Leitao Lodge"Die inwoners is baie vriendelik. Die dorp self het egter agteruit gegaan en is vuil. Gelukkig is die kuierplekke baie lekker."