St George's Guest House
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 77 George's Valley Road, Farm Pusela, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
St George's Guest House is op die pragtige Pusela-plaas, reg langs George's Valley-weg op die R528 geleë. Dit is ideaal vir sakereisigers wat op soek is na 'n oornagstop naby die dorp en ander besienswaardighede in die omgewing.
Verblyf word in 4 elegant versierde en suite-kamers aangebied. Drie kamers het koningingrootte-beddens en een kamer het 2 driekwartbeddens. 'n TV met volle DStv-kanale, gratis WiFi, lugversorging, dakwaaier, koffie- en teemaakgeriewe en 'n haardroër is beskikbaar.
Veilige parkeerplek is vir alle gaste beskikbaar. Daar is 'n restaurant op ons perseel waar heerlike etes geniet kan word. Gaste kan ook koffie of tee saam met tuisgebakte beskuit op die stoep geniet, terwyl hulle oor die boomryke tuin met al die voëls en apies uitkyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marietjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 77 George's Valley Road, Farm Pusela, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Gaste dink St George's Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 77 George's Valley Road, Farm Pusela, Tzaneen, 0850, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang