Verified Reviews
Vanderbijlpark
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Vanderbijlpark
Rated 4 out of 5 based on 85 reviews.
"Vanderbijlpark is a nice suburb to get away from the noise of the big city, very affordable area as well."
"Very nice city, friendly people and very good restaurants! Many places to visit."
"Was by 'n paar plekke soos die Emarald Waterdome en Animal World. Dis netjies, maar dit kan baie besig raak. Gas Monkey Pub & Grill is 'n lekker plek om te gaan eet en kuier en die diens wat ons gekry het was goed."
"Die KFC se hoender was baie sag en baie vars. Het ook Gas Monkey restaurant besoek, awesome plek. "
"Al wat ek graag wil sê is dat die paaie is baie sleg vol potholes en gevaarlik. Verder geen probleem nie."
"Access to shopping centres is very good. It would be nice if the Municipality could cut the grass and fix road signs so that you know where you are driving."
"Dis 'n industriële omgewing met 'n lewendige sake sektor en 'n verskeidenheid van woongebiede om te kies en te keur - ek het nie van vermaaklikheid aanbiedinge gebruik gemaak nie."
"Renoster-eenheid is in 'n baie stil, skoon deel van Vanderbijlpark, definitief die moeite werd."
"The river banks are closed off. You can't view the river for free. As for the Emfuleni Park, it is a dump and you have to pay R67 to enter the park."
"Baie oulike dorp met al hul nuwe winkelsentrums. Alles is daar. En selfs as jy iets by huis vergeet het, dan is die winkel nie eers 2 km van die House boat af nie."