Geverifieerde Resensie
Wavecrest
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wavecrest bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 66 resensies.
"Wonderlike plek, soveel so, dat ons 'n vakansiehuisie in Wavecrest gekoop het. En terwyl ons gesoek het na die huisie, het ons by Bay Cove Inn tuisgegaan! Wavecrest is stil en rustig met beeldskone see views en strande!"
"Mooi area met mooi see en lagoon. Nie 'n swemstrand nie en bietjie ver van middedorp en hoofstrand."