Geverifieerde Resensie
Wellington
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wellington bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 185 resensies.
"Wellington is almost the undiscovered gem of the Boland. A picnic at Cascade Manor and breakfast at Au de Hex is an absolute must. We have fallen in love with Wellington."
"Ons het spesifiek Wellington gekies om oor die Bainskloof pas met ons motorfiets te gaan ry maar ek was absoluut versot op die hoeveelheid ou geboue in die dorp en my kamera het oortyd gewerk."