Geverifieerde Resensie
Westdene
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Westdene bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 45 resensies.
"Westdene self is nie 'n toeristebestemming nie, maar dit is naby die besienswaardighede van Bloemfontein."
"Ideaal vir enige besoeker omdat dit so sentraal is. Die rugbystadion is naby asook eetplekke en inkopiesentrums."
"The location is central to all the major attractions within the city. Close to all the major malls and shops. "
"Ek sal dit nie as toeristebestemming aanbeveel nie maar wel vir sakebesoeke, of soos in my geval, om iemand in die nabygeleë hospitaal te besoek."
"Goeie area om te bly. Dis naby winkels en universiteit en alles wat mens nodig mag kry."