Geverifieerde Resensie
White River
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in White River bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 156 resensies.
White River Country Estate, Witrivier
Pinehurst Place"Ons is mal oor White River Country Estate. Sal beslis weer kom!"
"Ek het te min met Witrivier te doen gehad maar daar is vreeslik baie om te doen in die omgewing en die fietsry was hectic met al die opdraandes."
"Baie oulike dorpie. Die mense was almal vriendelik en ons het heerlik koffie by verskeie eetplekkies geniet."
"Witrivier is nie jou New York nie. Witrivier bied 'n eenvoudige keurige winkels om by te loop. Die area is skoon, veiligheid is maar bedreig so waak net teen dit. As jy jou malls en movies soek, ry die 30km na Nelspruit. Ontspan - jy is in Witrivier!"
"Ongelooflike plek met als wat 'n person soek! Kan nie glo hoe Witrivier uitgebrei het nie!"