Geverifieerde Resensie
Witzenberg Municipality
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Witzenberg Municipality bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 495 resensies.
Tulbagh, Witzenberg Municipality
The Tulbagh Boutique Heritage Hotel"Pragtige dorp met die Jakaranda-bome Alamo in bloem."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Lemberg Wine Estate"Indien dit wynplase is wat jy will besoek is daar 'n groot verskeidenheid plekke om te besoek. Die dorpie het ook 'n unieke straat vol heritage-geboue en mooi restaurante."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
The Lark @ De Weiglhuys Farm"Fabulous, quaint place to visit and explore. Friendly people, history and divine wine galore."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Annie's HideAway"Daar is so baie om te doen en beslis die moeite werd. Baie wynplase met vriendelike diens en lekker kos en wyn."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Tulbagh Mountain Cabin"Verskeie restaurante en snuffel-winkels is slegs 10 km vanaf Mountain Cabin. 'n Pragtige plattelandse dorpie wat die moeite werd is om te besoek."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Raptor Rise Farm"Pragtige, historiese dorpie met baie om jou besig te hou, maar sou jy kies om te sit en dink en stil te wees is dit een van die mooiste plekke in ons land om dit te doen."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Annie's HideAway"Magnificent scenery, beautiful venues in the area, quaint town and shops. On the negative side: Social development is obviously an issue, alcohol abuse by local communities on weekend evenings detracts from the attractive facade."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Tulbagh Mountain Cabin"A variety of wine farms and eateries. Nature is extremely beautiful."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
The Tulbagh Boutique Heritage Hotel"Mooi dorpie met lekker eetplekke!"
Prince Alfred Hamlet, Witzenberg Municipality
Bon Forelle Selfsorg"Klein dorpie, maar nie die stilte wat jy sal verwag van 'n klein dorpie nie."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Montpellier De Tulbagh"Covid het Tulbagh platgeslaan. Dis hartverskeurend."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Steenbok Farm Cottages"Heerlike dorp met baie om te doen, lekker restaurante in hoofstraat."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Red Door Cottage @ Khalas"If you not into wine farms and possibly hiking, there is not much to do. The scenery is great. Fairly central if you want to tour surrounding areas. Wish the Bainskloof Pass was open as that would make for a great trip to or from Tulbagh."
Prince Alfred Hamlet, Witzenberg Municipality
Bon Forelle Selfsorg"Dit was ons eerste keer in die dorpie en dit is pragtig."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Tulbagh Travellers Lodge"Baie netjiese dorp met mooi besienswaardighede. Die omliggende area is ook baie mooi en die wynplase is volop."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Welbedacht Game and Nature Reserve"Tulbagh is 'n lieflike dorp met vriendelike inwoners. Almal het ons welkom laat voel."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Bergsicht Country Cottages - Ruby Star"We did not have time to explore all of Tulbagh, so we'll be back to do that and for a longer stay."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
EpiStay"Daar is baie rondloperkinders in die dorp wat toeriste lastig val. Hoewel inwoners probeer om die probleem aan te spreek, is dit regtig steurend om op enige plek stil te hou, want jy kan nie waag om uit te klim nie."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
The Lark @ De Weiglhuys Farm"As jy in Tulbagh is moet jy definitief 'n draai maak by Kole en Deeg in die dorp. Beste pizza en roosterkoeke ooit. "
Tulbagh, Witzenberg Municipality
The Lark @ De Weiglhuys Farm"Die natuurskoon is pragtig om die dorp."
Prince Alfred Hamlet, Witzenberg Municipality
Bon Forelle Selfsorg"Sneeu-seisoen is pragtig! Andersins is dit meer van 'n sleepy hollow - rustig en rural. As jy dit soek is dit die plek om te gaan soek."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Raptor Rise Farm"Tulbagh is 'n mooi dorp met verskeie eetplekkies. Die stap deur Church Street met al die inligtingsbordjies voor die huise vertel 'n geskiedkundige verhaal van die dorp."