@ Athens Gastekamers
Beskrywing
Kamer 1 is 'n semi-selfsorg-eenheid wat ideaal is vir 2 gaste. Die kamer het 'n koningingrootte-bed met 'n oopplan-kombuisie en -badkamer. Daar is 'n platskerm-TV met Netflix en YouTube. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet en is deel van die kamer. (Nie privaat nie). Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie en vriesgeriewe, asook 'n mikrogolfoond, ketel, breekware en eetgerei. Die kamer het lugversorging, elektriese komberse asook ekstra beddegoed. Badhanddoeke en toiletware word aan gaste voorsien. Tee en koffie word ook voorsien. Gaste het ook toegang tot die gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eet-geriewe soos 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 4 is 'n semi-selfsorg-eenheid wat ideaal is vir twee gaste. Die kamer het 'n koningingrootte-bed met 'n oopplan-kombuisie en -badkamer. Die badkamer is deel van die kamer en dus nie privaat nie. Daar is 'n platskerm-TV met Netflix en YouTube. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie en vriesgeriewe, asook 'n mikrogolfoond, ketel, breekware en eetgerei. Die kamer het lugversorging, elektriese komberse asook ekstra beddegoed. Badhanddoeke en toiletware word aan gaste voorsien. Tee en koffie word ook voorsien. Gaste het ook toegang tot die gratis WiFi-verbinding asook die lieflike patio en sitarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eet-geriewe soos 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 3 is 'n semi-selfsorg-eenheid wat ideaal is vir 2 gaste. Die kamer het 'n koningingrootte-bed met 'n oopplan-kombuisie en 'n aparte badkamer. Daar is 'n platskerm-TV met Netflix en YouTube. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie en vriesgeriewe, asook 'n mikrogolfoond, ketel, breekware en eetgerei. Die kamer het lugversorging, elektriese komberse asook ekstra beddegoed. Badhanddoeke en toiletware word aan gaste voorsien. Tee en koffie word ook voorsien. Gaste het privaat toegang tot die lieflike stoep en sitarea en geniet ook gratis WiFi-verbinding.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eet-geriewe soos 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 5 is 'n semi-selfsorg-eenheid wat ideaal is vir 'n klein gesin en bied slaapplek aan 4 gaste. Die kamer het 'n koningingrootte-bed, asook 'n dubbelslaapbank. Daar is 'n platskerm-TV met Netflix en YouTube. Die badkamer het 'n stort, wasbak, toilet en 'n groot bad. Die kombuisie is toegerus met 'n groot yskas en vriesgeriewe asook 'n mikrogolfoond, ketel en alle eetgerei wat gaste mag benodig. Die kamer het lugversorging, elektriese komberse, 'n paneelverwarmer asook ekstra beddegoed. Badhanddoeke en toiletware word aan gaste voorsien. Tee en koffie word ook voorsien. Gaste het ook toegang tot die gratis WiFi-verbinding asook die lieflike patio en sitarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 2 is 'n semi-selfsorg-eenheid wat ideaal is vir 4 gaste. Die kamer het 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer asook 2 enkelbeddens in 'n aparte kamer. Kamers is aangrensend van mekaar maar nie geskei met 'n deur nie. Die enkelbeddens is deel van 'n oopplan-kombuisie en 'n klein eetkamer. Daar is 'n platskerm-TV met Netflix en YouTube. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n groot yskas en vriesgeriewe asook 'n mikrogolfoond, ketel, breekware en eetgerei. Die kamer het lugversorging, elektriese komberse asook ekstra beddegoed. Badhanddoeke en toiletware word aan gaste voorsien. Tee en koffie word ook voorsien. Gaste het privaat toegang tot die lieflike stoep en sitarea en geniet ook gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eet-geriewe soos 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Athens Street, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang