Successfully reported

@ Rust Akkommodasie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Deon M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly Paasnaweek. Was 'n verrassing om paaseiertjies te vind met ons besoek sowel as koffie/tee en beskuit. Ek kan @Rust definitief aanbeveel. Modern en Amanda is 'n baie gawe gasvrou. Ons het baie welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
@ Rust Akkommodasie
Ek is baie dankbaar dat julle die tyd in Struisbaai so positief beleef het! Dankie vir die opregtheid, goeie kommunikasie en netjiese nalaat van die blyplek. Mooi loop! Groetnis vanuit die Suidpunt van Afrika!

Carma N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Dit was lekker om wakker te word en na die see uitsig te kyk. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustig en oulik. Baie lekker gebly, sal weer daar kan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
@ Rust Akkommodasie
Baie welkom Sonja! Dankie

Chantell T
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Ek kan nie genoeg dankie sê aan Tannie Amanda nie, sy het ons so welkom laat voel. Ek het al baie, baie plekkies geboek (either in Natal of Marloth), waar ook al, maar nog nooit het ek iemand gehad wat so uit haar pad vir jou sal gaan nie. Ons het so lekker gebly en wou glad nie huistoe gaan nie! Beste, beste gasvrou en stunning huis! Tannie Amanda, baie dankie vir alles, die huis en Tannie se omgee was uit die boonste rakke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
@ Rust Akkommodasie
Liewe Chantell, dit was heerlik om julle oulike, spontane, dankbare en vriendelike familie 'n vakansieplek te kon aanbied. Julle was tops! Kom asb weer. Dankie ook vir die pragtige woorde van dank. Dis my passie! Mag julle drome waar word in 2025.

Uys T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Ons kon lekker ontspan in 'n rustige omgewing. Die akkommodasie was modern en netjies en die uitleg binne uitstekend. Dit het al die nodige en nog meer ingesluit. Die gasvrou het ons baie vriendelik ontvang. Ons het net 'n uitsig op die see gemis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunet P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Lekker gerieflik. Ons het lekker gebly. Dit is klein, maar alles wat jy nodig het. Ideaal as jy slaapplek soek en deur die dag wil rondkuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Louisa K
Kort verblyf
1.2
Apr 2025

Dis glad nie wat ek verwag het nie. Glad nie lekker gekuier nie. Dis baie duur vir die klein plekkie. Parkering is 'n probleem. Geen lekker ingeboude / geboude braai nie, net Webers.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Amanda
@ Rust Akkommodasie
Goeie dag Louisa, sjoe jammer om te hoor. Op die spesifikasies op LekkeSlaap se platform kan jy lees presies wat om te verwag. Wil net noem dat hierdie die eerste swak resensie is wat ek vandag ontvang het. Vir netheid 2? Wat meer het jy verwag? Mooi dag vir jou.

Faren T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

The stay was heartfelt, warm and a piece of heaven. It was a trip to remember. We did enjoy our stay at the @ Rust Akkommodasie. Wow, what a warm welcome, the Easter eggs and welcome board was just wow! The house was clean and beautiful. It was beyond my expectations. We really loved it and will come back again. Thank you, your service was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
@ Rust Akkommodasie
Thank you so much Faren. You're more than welcome!

Lizette S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Ons het baie lekker. Stil en rustig. Ja, ons het baie lekker gebly al was die weer nie gunstig nie. Dit is stil en rustig. Amanda het ons welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
@ Rust Akkommodasie
Baie dankie Lizette! Dit maak my hart bly as julle die verblyf geniet het asook die dorp. Julle was ook baie gawe gaste!

Moegamat M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Enjoyable. Very cosy and central.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Amanda
@ Rust Akkommodasie
Good to hear!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Adelle Street, Oceanview, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa27809a021f0adb7603a92544cc6a5600fc012ff5b2be6f3b12746803ef138bbd95c66075298310fe97245b698f91ed11122?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 1 Adelle Street Oceanview 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.812026183103 20.03187417984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang