Successfully reported

@ Rust Akkommodasie

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R380.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 14 Dec 2023 tot 12 Jan 2024 en 13 Dec 2024 to 11 Jan 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 14 Dec 2023 tot 12 Jan 2024 en 13 Dec 2024 to 11 Jan 2025.

Prys sluit in
@ Rust Woonstel
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Pura Vida
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Huisreëls

- Grimering, sonbrandroom, olie en enige ander vlekke op lakens of handdoeke wat nie verwyder kan word nie, sal tot gevolg hê dat gaste die linne moet vervang op eie onkoste. Dit sluit ook items in wat van die eenheid verwyder word.
- Rook is verbode in die eenhede.
- Gaste mag slegs toiletpapier in die toilette afspoel.
- Vullissakke kan in die groot swart drom onder die trappe geplaas word.
- Hierdie instansie mik om te herwin. Daar sal 'n ligte kleurige sak wees waarin gaste bottels, glas, papier en blikkies kan plaas. Los dit asb. langs die asdrom wanneer julle vertrek.
- Gaste moet asb. spaarsamig wees met die water.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Adelle Street, Oceanview, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa27809a021f0adb7603a92544cc6a5600fc012ff5b2be6f3b12746803ef138bbd95c66075298310fe97245b698f91ed11122?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 1 Adelle Street Oceanview 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.812026183103 20.03187417984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang