Successfully reported
+12

1 @ Pomelo

Selfsorg
Naweekaanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag. Geldig vir verblyf vanaf 4 Sep 2025 tot 28 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Pomelo Street, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R4 500 R3 825 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

1 @ Pomelo is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in Nelspruit, Suid-Afrika. Nelspruit is die hoofstad van Mpumalanga provinsie en dien as 'n poort na gewilde besienswaardighede soos die Krugerwildtuin en die Panoramaroete. Boonop is dit ongeveer 2,5 km vanaf die Nelspruit Hooggeregshof geleë, wat dit 'n gerieflike keuse maak vir diegene wat dalk die hof moet besoek vir regsake. Of jy nou Nelspruit besoek vir besigheid of ontspanning, 1 @ Pomelo bied 'n bekoorlike en selfstandige verblyf-opsie.

Hierdie smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Hierdie 2 slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë ontbyt-eiland wat perfek is vir gaste om hul maaltye te geniet. Dit brei uit na die sitarea wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is. Gratis WiFi is oral in die eenheid beskikbaar.

Buite het gaste toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • 1 Pomelo Street, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 500
R 4 500 R 3 825
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R4 500
R 4 500 R 3 825
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 500
R 4 500 R 3 825
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Pomelo Street, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8fb7f597c6e78738113f7f96b11002ceb3337bfbfc64382e32bd4f4f3a76a268e9483fab458f44d32e45eafa39a673da807?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 500 nouVanaf R3 825 per nag (plek vir 6) 1 Pomelo Street West Acres 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.484076467139 30.953630087137

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang