Successfully reported
+36

1 Tivoli

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1 Tivoli, 143 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hierdie moderne 2-slaapkamer woonstel is sentraal geleë op Strand Beachweg langs Ben's on the Beach restaurant en is 'n baie gewilde vakansiebestemming.

Die woonstel is op die 1ste verdieping, geleë op 'n verhoogde vlak. Dit het 2 dubbelslaapkamers met 2 badkamers, elk met 'n stort en 'n bad. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en wasmasjien. Dit het 'n oopplan-eetarea en -leefarea. Daar is 'n ontbytkroeg met sitplek vir 4, 'n etenstafel met sitplek vir 6 en gemaklike sitplek in die sitarea. Daar is ook 'n TV met DStv.

Buite op die patio is daar 'n ingeboude braai. Die patio is toegemaak met glas vir beskerming teen die wind. 'n Tafel met stoele dra by tot die plesier van die pragtige sonsondergange. Die vergrote voorstoep is ten volle beveilig vir jou eie privaat gebruik. Die woonstel het gratis WiFi.

Daar is 2 veilige parkeerplekke op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
M. M
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent, beyond my expectations. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Arie Sr K
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie keuse vir ons vier dae in die Strand. Ons het lekker gebly. Die Suid-Ooster het kwaai gedruk, maar gelukkig is die wynplase binnelands 'n goeie ...
Sien meer
Jan 2025
Anthony S
Saam met lewensmaat
5.0
Vinnig maar baie lekker! Baie ruim en netjies, sentraal geleë. Sal definitief weer van hul gebruik maak!
Des 2024
Rina V
Saam met lewensmaat
5.0
Naweek wegbreek. Die woonstel was naby aan restaurante, sentraal geleë. Die kamers was ruim en gerieflik. Die stoep was groot en het 'n mooi see uitsi...
Sien meer
Sep 2024
Shaun R
Gesin met tieners
5.0
Net wat ons nodig gehad het, en man kan jy lekker braai, al reën dit. Woorde kan nie verduidelik hoe wonderlik hierdie plek is nie. Die vriendelikste ...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 268

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 1 Tivoli, 143 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink 1 Tivoli het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1 Tivoli, 143 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUfmDQw7EWaOYbhreDD8AFuKulbNS7YZV9jJ5QypE4AILrKRX4m?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 62 5 1 5 1 Tivoli 143 Beach Road 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.111294752493 18.822018842922
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang