10 Windell Self Catering Accommodation
- Kapasiteit: 11 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Windell Street, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
10 Windell Selfsorgverblyf is in die hartjie van Durbanville geleë. Hierdie verblyfopsie bied stil en rustige eenhede wat ideaal geleë is 5 minute vanaf Durbanville Gholfbaan en Durbanville Hospitaal.
Verblyf bestaan uit 1 Gesinskamer, 1 Driepersoonskamer, 1 Dubbelkamer en 1 Tweepersoonskamer. Hulle het almal en suite-badkamers met storte en volledig toegeruste kombuisies vir selfsorg, elk met 'n yskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond en ontbythoekie. Ander geriewe sluit in 'n privaat ingang, lugversorging en TV met 'n Open View-dekodeerder met meer kanale om van te kies. Beddegoed en handdoeke word ook voorsien.
Beperkte parkering is beskikbaar op die perseel sonder ekstra koste. Slegs 1 voertuig per kamer word op die perseel toegelaat. Daar is geen parkering vir sleepwaens of karavane nie.
10 Windell Selfsorgverblyf is binne loopafstand van Durbanville se middestad waar jy goeie restaurante, banke en winkels soos Woolworths Food, Checkers en Pick and Pay sal vind. Dit is 5 minute se ry vanaf Durbanville-hospitaal en baie naby aan die Durbanville-wynplase en groot winkelsentrums. Dit is ongeveer 25 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en die strande van Bloubergstrand en Melkbosstrand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 114
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 10 Windell Street, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink 10 Windell Self Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 11 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Windell Street, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang