Successfully reported

104 Horizon Bay

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R900.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 40% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 9 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.

Weeksdagaanbod

Kry 35% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 9 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.

Spesiale Aanbod

Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Des 2025 tot 31 Des 2025.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 35% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 9 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.

Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis. Geen daaglikse skoonmaak is ingesluit nie, maar kan teen ekstra koste gereel word indien benodig.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die rook van sigarette is verbode binne die eenheid. 'n Boete sal gehef word indien hierdie reël oortree word. Gaste mag buite op die patio rook, mits die skuifdeur toe gehou word om te verhoed dat rook die huis binnedring.

Geen dwelms, dagga of enige ander onwettige stowwe word toegelaat nie. Die rook van dagga binne die eenheid, op die patio of in gedeelde gemeenskaplike areas (bv. swembad) is streng verbode. Dit is 'n ernstige oortreding en kan lei tot onmiddellike uitsetting.

Geen besoekers word toegelaat nie.
Enige beskadigde items sal aan die gas gehef word.
Strandhanddoeke word nie voorsien nie; gaste moet hul eie bring. Geen handdoeke, duikpakke of klere mag buite gehang word nie; gebruik asseblief die droograk wat binne die eenheid voorsien word.

Ons versoek vriendelik alle gaste om elektrisiteit spaarsamig te gebruik en nie ligte, verwarmers of toestelle onnodig aan te los nie.

Vir langtermynverblyf (20 dae of meer):
By aankoms sal 400 eenhede elektrisiteit gelaai word; daarna is gaste verantwoordelik vir die aankoop van hul eie elektrisiteit op die voorafbetaalde meter.

'n Skoonmaakfooi is van toepassing en sal met uitklok gehef word, nie tydens verblyf nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 440
R 3 440 R 2 064
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 440
R 3 440 R 2 064
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 440
R 3 440 R 2 064
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Blaauwberg Road, Unit 104 Horizon Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0f905e7cecd6131990ca51d6b29588c7ff928c2aabe737ae16e88bca443e12ec6411199d2d4f92cdb2786e484fa6d12ac50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 440 nouVanaf R2 064 per nag (plek vir 4) 4 Blaauwberg Road Unit 104 Horizon Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.8221854 18.4778088

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang