Successfully reported
+19

104 Shearwater - This Is Us

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claude Urban Drive, 104 Shearwater, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

104 Shearwater - This is Us is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in Sedgefield wat net 100 m vanaf Myoli-strand is.

Hierdie woonstel op die eerste verdieping is bereikbaar met houttrappe wat redelik steil is en 'n probleem vir ouer gaste en mense met gestremdhede kan inhou. Sodra hulle bo is, stap gaste op 'n houtdek met 'n tafel met stoele asook 'n ingeboude braai. Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is en 'n badkamer met 'n stort. Geen kinders word toegelaat nie.

Die hoofleefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n sitkamer en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met toegang tot Netflix, Amazon Prime en DStv Now. Gaste kan net by hul eie DStv Now- en Amazon Prime-rekeninge aanmeld. Netflix is beskikbaar in die eenheid. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Sedgefield is sentraal geleë en naby Wildernis, George en Knysna. Gaste kan na die Kaart van Afrika kyk, valskermsweef of vir natuurliefhebbers, die Wildernis Nasionale Park, Goukamma Natuurreservaat en Groenvlei is net om die draai.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Sidney L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gekuier. Lekker gebly. Skoon en rustig. Goed geleë.
Sep 2025
Sarah S
Saam met lewensmaat
5.0
Fabulous home away from home. We enjoyed our stay at 104 Shearwater. The unit was well equipped and beautifully furnished and decorated...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Anton B
Saam met lewensmaat
5.0
Oulik, netjies + stap afstand van die strand. Verblyf is ideaal vir twee mense. Netjies, skoon en goed toegerus. Letterlik 100m van die strand en Pili...
Sien meer
Aug 2024
Louis V
Saam met lewensmaat
4.8
Naby geleë aan 'n restaurant en swemstrand. Die eenheid bied alles wat mens gaan benodig vir 'n kuier in Sedgefield. Die bank in die leefarea moet ver...
Sien meer
Jan 2024
Steven C
Saam met lewensmaat
4.4
Baie lekker plek en die ligging was goed. Mense vriendelik. Verblyf was goed, netjies en die mense was baie behulpsaam.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Suna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Claude Urban Drive, 104 Shearwater, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink 104 Shearwater - This Is Us het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claude Urban Drive, 104 Shearwater, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c6378b5d5c04b5ee9edbdf399d9fee5808374f5c76b99c0de5aab7c9822c63e55306d8f3dd15373a398e95142a82df0c836?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 Claude Urban Drive 104 Shearwater 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.032997487557 22.802646086308

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang