Successfully reported

Coastal Hospitality - Beach Club 105

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Loreen P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

'n Heerlike wegbreek. Ons het heerlik gebly. Die verblyf was baie mooi, netjies en gemaklik. Perfek geleë naby al die besienswaardighede. Ons sal beslis weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Was heerlik. Baie lekker en ruim eenheid en naby die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - Beach Club 105
Beste Liezl, Vreeslik dankie vir julle wonderlike resensie. Ek is bly om te hoor dat julle lekker gekuier het. Kom gerus weer! Vriendelike groete, Leon

Reynell V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Kwaliteit gesinstyd gehad in 'n great woonstel. Dit was 'n pragtige, netjiese en skoon woonstel. Ons het ons kuier by Beach Club 105 vreeslik geniet en Leon was altyd daar om te help - enige tyd van die dag of nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - Beach Club 105
Beste Vlotman gesin, Baie dankie vir jul wonderlike resensie. Ek waardeer dit opreg. Ek sien uit na jul kuier weer volgende jaar! Vriendelike groete, Leon

Natasha E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlik. Baie gerieflik ingerig, tekort aan niks. Lieflike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - Beach Club 105
Beste Natasha Baie dankie vir jou resensie. Kan jy my asb. kontak in verband met jou resensie oor diens. Ons wil graag verstaan waar ons tekortgekom het. Ons het tydens julle verblyf geen negatiewe terugvoer of klagtes ontvang nie. 'n Meer uitgebreide terugvoer sal vir ons meer duidelikheid gee sodat ons kan verbeter waar nodig. Vriendelike groete Leon

Ilona J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2023

Baie netjies en skoon. Die plek word baie goed onderhou. Die plek is goed toegerus en die kwaliteit van die handdoeke ens. is baie goed. Een van die skoonste plekke waar ek nog gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leon
Coastal Hospitality - Beach Club 105
Beste Ilona, Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Dit maak omtrent my hart warm om te weet dat julle 'n wonderlike tyd gehad het. Kom kuier gerus weer. Vriendelike Diaz Groete, Leon

Gerhard M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2023

Veilig. Goeie ligging. Baie gerieflik en jy voel tuis. Goed ingerig. Netjies. Ons kom weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leon
Coastal Hospitality - Beach Club 105
Beste Gerhard en gesien, Vreeslik dankie vir jul wonderlike resensie. Ons sien uit daarna om jul in die toekoms terug te verwelkom. Mooi loop en Diaz Groete, Leon

Vassiliki V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Amazing. We loved staying at 105.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - Beach Club 105
Dear Vassi and family, Thank you so much for your wonderful review. We are super pleased to know that you had a memorable stay with us. Looking forward to welcoming you back in the future. Best Diaz Regards, Leon Kruger

Patrick J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Dit was 'n ongelooflike tyd en elke sent werd. Dit het my dogter se gradeplegtigheid baie meer spesiaal gemaak. Die weer was ongelooflik. Sal enige iemand dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - Beach Club 105
Beste Patrick, Baie dankie vir jul fantastiese resensie. Ons is regtig so bly om te weet dat jul n wonderlike tyd gehad het by Beach Club 105. Ons hoop om julle sommer gou-gou weer terug te verwelkom in Diaz Strand. Vriendelike Mosselbaai groete, Leon Kruger

Mari-louise S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Baie lekker gebly. Ons het baie lekker by 105 Beach club gbly, als wat jy nodig het is daar. En naby geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - Beach Club 105
Beste Mari-Louise Baie dankie vir jul wonderlike resensie. Ons is baie bly om te hoor dat julle lekker by ons tuis gegaan het. Kom gerus weer. Groete, Leon Kruger.

Tanya B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Absolutely beautiful. Beautiful place with a gorgeous view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - Beach Club 105
Beste Tanya, Baie dankie vir jul wonderlike resensie. Ons waardeer die terugvoer en bly om te verneem dat jul n aangename ervaring gehad het by Beach Club 105. Kom kuier gou weer. Groete, Leon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 70

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, Beach Club 105, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA579f9e742d10960cb6759199d9c05e4873d1a8b5973077f4521171eeb19182ed82a7beb30574f3b0de6cede545919112fc76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Beach East Boulevard Beach Club 105 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.158326705093 22.10909557791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang