11 Dixon Street Apartment 405
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Okt 2025 tot 30 Okt 2025.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gratis WiFi is beskikbaar, onderhewig aan beskikbaarheid.
'n Besprekingsvorm sal gestuur word en dit moet volledig ingevul word sodat die instansie 'n 3DSecure-betalingskakel vir die breekskade kan stuur en die bespreking kan bevestig.
Volle betaling word voor inklok vereis, sien die betaalproses en kansellasiebepalings wat in die besprekingsvorm voorsien word.
'n Adminfooi van R400 sal gehef word indien gaste meer as 30 dae voor aankoms die bespreking kanselleer. Die bedrag sal van die deposito afgetrek word.
Laat-inklokfooie is van toepassing indien die inklok buite normale ontvangsure is.
Die terugbetaalbare sekuriteitsdeposito vir die verblyf is 7 dae voor aankoms deur die hoofgas betaalbaar, kontak asb. die instansie om die betaalopsies te ontvang.
Neem asb. kennis dat die instansie die ID's van alle gaste vereis voor die inklokdatum voorsien kan word.
Die terugbetaalbare breekskadedeposito word binne 7 werksdae na die uitklokdatum terugbetaal.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Dixon Street, De Waterkant, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang