Successfully reported

11 Gordonia

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R600.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

Die woonstel is toeganklik via 'n hysbak of trappe. Indien die hysbak buite werking is, kan toegang vir gestremdes, bejaardes of kinders beperk word.

Geen partytjies of groepe word toegelaat nie.

Nie meer as 4 persone word toegelaat om oor te slaap nie.

'n Eenmalige skoonmaakfooi vir die uitgang sal by die finale faktuur ingesluit word. Om te kwalifiseer vir ons gratis weeklikse skoonmaak en linneverandering, moet u bespreking vir 14 dae of langer wees, en die diens sal op die 6de of 7de dag van u verblyf plaasvind.

As u addisionele skoonmaak tydens u verblyf wil reël, op u eie koste, stel asseblief die kantoor 48 uur vooruit in kennis.

Ons versoek dat die persoon wat bespreek het, die persoon is wat inklok.

'n Geldige identiteitsdokument sal met inklok versoek word en 'n gastekontrak sal geteken word.

Nie meer as die aantal persone wat bespreek en ingeklok is, mag op die eiendom oornag nie.

Besoekers is slegs volgens spesiale reëling.

Geen steurnis vir die bure word toegelaat nie.

Moet asseblief geen items van die eiendom verwyder nie.

Rapporteer asseblief enige skade wat tydens u verblyf plaasvind.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 400
R 2 400 R 2 040
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 400
R 2 400 R 2 040
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 400
R 2 400 R 2 040
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 157 Beach Road, Gordon’s Bay, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb1e0859786397fc08c1c87f9a6f03220e6e1fbff25c3615afa012dda13b5a30ccd439f3a76ab8f71ab0cb9f727893a54c12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R2 040 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 157 Beach Road Gordon’s Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1654476 18.8599991

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang