Successfully reported
+20

11 Raithby Retreat

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 11 Raithby Vines Close, Raithby, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Geleë in Somerset-Wes en met asemrowende uitsigte, bied 11 Raithby Retreat gemaklike akkommodasie ideaal vir die hele gesin.

Die ruim huis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyt-eiland met stoele. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is beskikbaar in die opwaskamer. Die kombuis lei na 'n sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n pooltafel. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste kan maaltye buite geniet op die ingeslote patio met buitemeubels en 'n braai-area. Die welige tuine bied 'n ontspannende omgewing, en veilige parkering word voorsien vir die duur van die verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Root44 Market 3.7 km weg, en Helderberg Farm is 4 km weg.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Ligging

  • 11 Raithby Vines Close, Raithby, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 11 Raithby Vines Close, Raithby, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA997d27ae4a6512a77060ebc9e6b014c46bef978a0f342550511ef9a44056f0226c9b7e68111dc42773e1159ac6f82a373f5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 11 Raithby Vines Close Raithby 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.0213422 18.8101789

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang