Successfully reported

11 Raptors Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Brenda G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Relaxing stay in a lovely home. Thoroughly enjoyed our two-day stay. Would have liked to stay longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Waarde vir geld! Heerlik gebly. Heerlik gebly. Alles wat nodig is, is daar. Dankie vir 'n heerlike bottel wyn. Gaan vir seker weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustic beauty. A lovely little place to lay one's head after a long day of travel. Clean and everything you need is available. Secure surroundings and the hostess is a true gem, leaving a bottle of red wine to greet you after a long day on the road. We loved the outdoor shower and the weather certainly played along. I can definitely recommend this lovely little house. Till next time!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Braam C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Regte waarde vir geld. Baie skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

‘n Pragtige lodge in 'n rustige omgewing om te ontspan en bly. Ek en my vrou het die lodge baie geniet in 'n veilige rustige omgewing. Alles wat ons nodig gehad het, was tot ons beskikking. Dit het ons werksreis soveel makliker gemaak. Sal vir seker die lodge weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jul 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lené J
1 nag
5.0
Nov 2024

Geniet 'n skoon, ruim en veilige verblyf en naby 'n restaurant, spa en winkels. Dit is werklik 'n pragtige plek, ek het elke sekonde geniet en sal vir seker 11 Raptors vir almal voorstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roenel V
1 nag
5.0
Sep 2024

Gerieflik. Baie gerieflik en netjies, sal beslis weer daar bly! Buite stort werk lekker! Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Perfekte huisie vir 4 mense waar mens kan ontspan in 'n pragtige bosomgewing. Heerlike oornag of paar dae stop. Ons het sommer net daar gekuier, voëls en bome gekyk en gerus. Die buitestorte is 'n wenner, so ook die braai area. Beddens en beddegoed van 'n goeie gehalte. Kan regtig nie kla nie. Die heksituasie is wel bietjie verwarrend. Dalk kan julle beter verduidelik hoe om by die regte ingang uit te kom. Let wel dat die badkamers in die kamers (dus oopplan) is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Stylish, well-equipped and comfortable stopover before a Kruger safari. Stylish, characterful, well-equipped and comfortable stopover before a Kruger safari. We loved the outdoor shower, but not the toilet in the bedroom. Great WiFi. Nice coffee. Good pizzas at the pub within walking distance from the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 3 300
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 3 300
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Safari Junction, Raptors Lodge, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44b63a7995221a7e6c8381e6545db1f323968ca2a6b586be11bb57e8754ede72b865b584335926d37f7c43cfcd20d93c7385?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 4 mense 21 5 1 5 Safari Junction Raptors Lodge 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.360317396676 30.944910848109

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang